|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 55
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
54. “Man en vrou het Hy hulle geskape.”
Wat bedoel word met “man en vrou” in die innerlike betekenis, was goed bekend in die
mees oudste kerk, maar toe die innerlike betekenis van die Woord verlore geraak het
onder hulle nageslag, het hierdie geheime ook tot niet gegaan, hulle huwelike was hulle
grootste bron van blydskap en genot, en wat ookal daarmee vergelyk en erken was, het
hulle met `n huwelik vergelyk, sodat hulle op so manier die geluk daarvan mag verstaan,
aangesien hulle innerlike wesens was, het hulle alleenlik die innerlike dinge geniet, die
uiterlike dinge het hulle bloot met die oë gesien, maar deur innerlike denke wat dit
voorgestel het, sodat die uiterlike dinge vir hulle niks beteken het, behalwe wanneer dit in
`n mate veroorsaak het dat hulle denke daardeur na die innerlike dinge gedraai word, en
vandaar na die hemelse dinge, en sodoende na die Verlosser, wat vir hulle alles was, en
gevolglik na die hemelse huwelik, waardeur hulle dan die geluk van hul huwelik wat
kom, begryp het.
Die denke van `n geestelike mens het hulle daarom “man” genoem en sy “wil” het hulle
“vrou” genoem, en wanneer die twee as een saam gewerk het, was dit `n huwelik
genoem, vanaf daardie kerk het hierdie vorm van spraak en die gebruik daarvan gekom.
Waardeur die kerk vanuit sy liefde van goedheid homself “dogter en maagd” genoem het,
byvoorbeeld “dogter van Sion” en die “maagd van Jerusalem” asook “vrou”, maar
aangaande hierdie onderwerpe sien die volgende hoofstuk, in vers 23, en hoofstuk 3 vers
15.
|
|
|
|
|