|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 341
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
357. Dat “Kain baie kwaad geword het” dui daarop dat die naasteliefde padgegee het, is
duidelik van wat agterna gesê word van die doodmaak van sy broer, Abel, waardeur die
naasteliefde aangedui word. “Kwaad word” of “toorn” is `n algemene emosie wat die
resultaat is van wat ookal in opposisie is tot die selfliefde en sy begeertes en hebsug. Dit
word duidelik ervaar in die wêreld van die bose geeste, want daar bestaan `n algemene
“toorn” teenoor die Meester, as gevolg van die feit dat die bose geeste in geen
naasteliefde is nie, maar in dodelike haat, en wat ookal nie die selfliefde [amori proprio]
en die liefde van die wêreld, bevorder nie, bring opposisie te voorskyn, wat gemanifesteer
word in woede. In die Woord is “toorn” “gramskap” “wraak” en “woede” gereëld
bevestig teen JHWH, maar dit is van die mens, en word toegeskryf aan JHWH want dit
kom so voor, vir die rede hierbo beskryf. Dus word dit so in Dawid beskryf: “Hy het die
gloed van Sy toorn onder hulle gestuur, grimmigheid en woede en benoudheid, `n
uitsending van ongeluksbodes. Hy het `n pad vir Sy toorn gebaan, hulle siel nie gered van
die dood nie…” (Ps. 78: 49-50). Nie dat JHWH ooit enige toorn oor enigiemand stuur
nie, maar dat die mens dit oor homself bring; ook stuur Hy nie bose ongeluksbodes tussen
hulle in nie, maar die mens trek dit self na hulle toe. En daarom word dit bygevoeg, dat
“Hy het `n pad vir Sy toorn gebaan hulle siel nie gered van die dood nie,” en daarom
word in Jes. Gesê: “Hulle sal van My sê: Alleen in JHWH is volle geregtigheid en
sterkte; na Hom sal hulle kom; maar hulle almal sal beskaamd staan wat op Hom toornig
is.” (Jes. 45: 24). Waaruit dit duidelik is dat “woede” verteenwoordig die boosheid, of
wat dieselfde is, `n wegbeweeg van die naasteliefde.
|
|
|
|
|