|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 113
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
114. Die waarheid van die geloof word aangedui en verteenwoordig in die Woord deur
“kosbare stene” soos daardie in die borsplaat van beslissing, en op die skouers van Aäron
se ampsgewaad. In die borsplaat, “goud, blou, skitterende hoogrooi, skarlakenrooi
dubbel-gekleur, en fyn-gevlegte linne” verteenwoordig sulke dinge wat van die liefde is,
so ook die twee kosbare “stene van herinnering of van gedagtenis” op die skouers van die
ampskleed, wat oniksstene was, wat geset is in onse van goud (Exod. 28: 9-22). Hierdie
aanduiding van kosbare stene is ook duidelik uit Eségiël, waar gepraat word van `n mens
wat in besit is van hemelse rykdomme, wat wysheid en intelligensie is, dit word gesê:
“…vol wysheid en volmaak in skoonheid. Jy was in Eden, die tuin van Jahweh;
allerhande edelgesteentes was jou bedekking,: karneool, topaas en jaspis, chrisoliet,
oniks, sardoniks, saffier, karbonkel…en van goud was die werk van jou kassies en
groewe aan jou; op die dag toe jy geskape is, is hulle berei. Jy was volkome in jou weë
van die dag toe jy geskape is…” (Eség. 28:12, 13, 15), uit dié woorde moes dit aan
elkeen duidelik blyk dat dit nie werklike stene aandui nie, maar hemelse en geestelike
dinge van die geloof; ja, elke steen verteenwoordig `n sekere essensie van die geloof.
|
|
|
|
|