|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 148
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
150. Die staat van die mens wanneer hy in sy Eie is, of wanneer hy onder die waan
verkeer dat hy uit homself lewe, word vergelyk met `n “diep slaap” en was inderdaad
deur die antieke mense genoem `n diep slaap; en in die Woord word van sulkes gesê
dat: “Dat Jahweh het oor julle uitgegiet `n gees van diepe slaap” (Jes. 29: 10), en
hulle sal slaap `n ewige slaap en nie wakker word nie (Jer. 51: 57). Dat die mens se
eie op sigself dood is, en dat niemand enige lewe uit homself het nie, was so duidelik
aangetoon in die wêreld van die geeste, dat bose geeste wat niks anders liefhet as
hulle Eie nie, en hardnekkig volhou dat hulle lewe uit hulleself, was oortuig deur
waarneembare en voelbare ondervinding, en was gedwing om te erken dat hulle nie
leef uit hulleself nie. Vir `n hele paar jaar was ek toegelaat op `n spesiale manier om
te weet hoe die saak staan met wat die mens se Eie is, en dit was aan my toegestaan
om dit duidelik waar te neem, dat ek niks uit myself kon dink nie, maar dat elke idee
van denke en gedagtes invloei, en somtyds kon ek waarneem hoe en vanwaar dit
invloei. Die mens wat onder die indruk is dat hy lewe uit homself is daarom in dit wat
vals is, en deur te glo dat hy lewe uit homself , beskik hy oor homself alles wat boos
en vals is, wat hy nooit sou gedoen het as sy geloof in ooreenstemming was met die
regte waarheid van die saak.
ooooooooooooooOOOOOOOOOOOOOOOOoooooooooooooooo
Voetnotas
108.1 Die Latyn is tentoria, “tente” en blyk dat dit `n drukfout is vir santalos.
[Redakteur].
oooooooooooooooooOOOOOOOOOOOOOOOOooooooooooooooooooo
|
|
|
|
|