|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 128
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
129. Elkeen moet weet dat die mens regeer word deur die beginsels wat hy aanneem en
aanvaar, of hulle so vals is soos kan kom, maak nie saak nie, en dat al sy kennis en
redenering begunstig sy beginsels; want ontelbare oorwegings neig om dit te ondersteun
in sy denke, en sodoende word hy bevestig in dit wat vals is. Hy neem dus as `n beginsel
aan dat niks kan geglo word totdat dit gesien en verstaan kan word nie, hy kan nooit glo
nie, omdat geestelike en hemelse dinge nie gesien kan word met die oë, of waargeneem
kan word met die verstand nie. Maar die ware orde is vir die mens om wys te wees uit die
Meester, dit is, uit Sy Woord, en dan volg alle dinge, en hy is verlig, selfs in dinge van
die verstands-geheue [in rationalibus et scientificis]. Dit is glad nie verbode om die
wetenskappe te bestudeer nie, siende dat hulle bruikbaar tot die lewe is en is genotvol;
ook is hy wat in die geloof is nie verbied om te dink en om te praat soos wat die geleerdes
van hierdie wêreld doen nie; maar dit moet van hierdie beginsel wees – om die Woord
van die Meester te glo, en, so ver as moontlik, die geestelike en hemelse waarhede te
bevestig deur natuurlike waarhede, in terme wat bekend is in die geleerde wêreld. Dus,
die vertrekpunt moet die Meester wees, en nie homself nie, want Hy is die lewe, want die
wêreld is die dood!
|
|
|
|
|