|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 333
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
349. Dat deur `n offerande aanbidding beteken, is duidelik uit die verteenwoordigers van
die Judese kerk, waarin offerandes van allerlei soorte, sowel as die eerste vrugte van die
land en van al sy produkte, en die offering van die eersgeborene almal “offerandes”
genoem word waaruit hulle aanbidding bestaan het. En omdat dit almal hemelse dinge
voorstel of verteenwoordig, en almal het verwysing na die Meester, moet dit duidelik
wees aan almal dat ware aanbidding deur al hierdie offerandes aangedui word. Want wat
is `n verteenwoordiger sonder dit wat hy verteenwoordig? Of wat is `n eksterne
godsdiens sonder die interne, as `n soort afgod en iets van die dood? Die eksterne het
lewe van dinge intern, dit is, deur hierdie dinge vanuit die Meester. Van hierdie
oorwegings is dit duidelik dat al die offerandes van `n verteenwoordigde kerk dui op die
aanbidding van die Meester en aangaande hierdie dinge van die Meester se Goddelike
genade, sal ons dit behandel in die volgende bladsye. Dat deur offerandes in die algemeen
die aanbidding bedoel word, is duidelik in die Profete regdeur, soos in Maleagi: “Maar
wie kan die dag van Sy koms verdra? En wie kan standhou as hy verskyn? Want hy sal
wees soos die vuur van die smelter en en soos die loog van die wassers. En Hy sal sit: `n
smelter en `n reiniger van silwer, en Hy sal die seuns van Levi reinig en hulle louter soos
goud en soos silwer, sodat hulle aan JHWH in geregtigheid `n offer sal bring. Dan sal die
offer van Juda en Jerusalem vir JHWH aangenaam wees soos in die ou dae en in die jare
van die voortyd.” (Mal 3: 2-4). `n “Offer in geregtigheid” is `n interne offer wat die
“seuns van Levi,” dit is, heilige aanbidders, sal offer. “Die dae van die ewigheid, of jare
van die voortyd” dui op die Mees Antieke Kerk, en die “antieke jare” die Antieke kerk. In
Eseg: “Want op My heilige berg, op die verhewe berg van Israel, spreek JHWH Elohim,
daar sal die hele huis van Israel, hulle almal My dien in die land, daar sal Ek `n behae in
hulle hê en daar sal Ek hulle offergawes eis en die eerstelinge van julle aanbiedinge by al
julle heilige gawes.” (Eseg. 20: 40). “Offergawes eis” en die “eerstelinge van julle
aanbiedinge by al julle heilige gawes” is soortgelyke werke geheilig deur naasteliefde uit
die land. In Sef: “Oorkant die riviere van kus vandaan sal My aanbidders, My verstrooide
gemeente, My offerande bring.” (Sef. 3: 10). “Ethiopia of Kus” dui op hulle wat in besit
is van hemelse dinge, wat liefde, naasteliefde, en die werke van naasteliefde het.
|
|
|
|
|