|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 294
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
310. Elke besonderse uitdrukking in hierdie vers betrek soveel Arcana (geheime) van
die diepste betekenis (toepasbaar op die genius (gees) op daardie mense wat in die vloed
omgekom het, `n genius totaal verskillend van hulle wat daaropvolgend na die vloed
gelewe het), dat dit onmoontlik is om hulle op die voorgrond te bring. Ons sal kortliks
opmerk dat hulle eerste ouers, waaruit die Mees Antieke Kerk bestaan het, hemelse
mense was, en gevolglik was hemelse saad in hulle ingeplant; waaruit hul afstammelinge
saad in hulle gehad het van hemelse oorsprong. Saad van `n hemelse oorsprong is so dat
liefde regeer die gehele verstand en maak dit een. Want die menslike verstand bestaan uit
twee dele, die wil en die intelligensie. Liefde of die goeie behoort aan die wil, geloof of
waarheid aan die intelligensie; en uit liefde of die goeie het daardie mees antieke mense
waargeneem wat behoort aan die geloof of die waarheid, sodat hulle verstand een was.
Met die nageslag van so `n ras, sal die saad van so `n hemelse oorsprong noodwendig
oorbly, sodat enige wegval van die waarheid en die goeie aan hulle kant, die mees
gevaarlike toestand ooit is, siende dat hulle hele denke so verdorwe word dat die
restourasie in die ander lewe skaars moontlik is. Dit is anders met hulle wat nie hemelse
saad besit het nie, maar slegs geestelike saad, soos die mense na die vloed gehad het, en
soos wat die mense in die hedendaagse tydperk ook het. Daar is geen liefde in hulle nie,
gevolglik geen wil van die goeie nie, maar daar is steeds `n moontlikheid van geloof, of
die verstaan van die waarheid, deur middel waarvan hulle tot `n sekere graad van
naasteliefde gebring kan word, alhoewel op `n ander manier, naamlik, deur die insinuasie
van die gewete deur die Meester gegrondslag in die kennis van waarheid en die afleiding
van die goeie. Hulle staat is daarom heeltemal anders as die van die mense voor die
vloed, en van hierdie staat, deur die genade van die Meester, hierna meer. Hierdie is die
Arcana (geheime) waarvan hierdie geslag niks weet nie, want op die huidige dag weet
niemand wat die hemelse mens is, of selfs wat die geestelike mens is nie, en nog minder
wat die kwaliteit van die menslike verstand en lewe daaruit as resultaat is nie, en die
gevolglike staat na die dood.
|
|
|
|
|