|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 176
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
178. Genesis 3:1. Maar die slang was listiger as al die diere van die veld wat God
gemaak het. En hy sê vir die vrou: “Is dit so dat God gesê het: Julle mag nie eet van al die
bome in die tuin nie?” (2) En die vrou antwoord die slang: “Van die vrugte van die bome
van die tuin mag ons eet, (3) maar van die vrugte van die boom wat in die middel van die
tuin is, het God gesê: Julle mag daarvan nie eet nie en dit nie aanroer nie, anders sal julle
sterwe.” (4) Toe sê die slang vir die vrou: “Julle sal gewis nie sterwe nie; (5) maar God
weet as julle daarvan eet, sal julle oë oopgaan, sodat julle soos God sal wees deur goed en
kwaad te ken” (6) Toe sien die vrou dat die boom goed was om van te eet en dat hy `n lus
was vir die oë, ja, `n boom wat `n mens kan begeer om verstand te verkry; en sy neem
van sy vrugte en eet en gee ook aan haar man by haar, en hy het geëet. (7) Toe gaan albei
se oë oop, en hulle word gewaar dat hulle naak is; en hulle het vyeblare aanmekaar
gewerk en vir hulle skorte gemaak. (8) En hulle het die stem van God gehoor terwyl Hy
wandel in die tuin in die aandwindjie, en die mens en sy vrou het hulle verberg vir die
aangesig van God tussen die bome van die tuin. (9) Toe roep God na die mens en sê vir
hom: “Waar is jy?” (10) En hy antwoord: “Ek het U geruis gehoor in die tuin en gevrees,
want ek is naak; daarom het ek my verberg.” (11) En Hy sê: “Wie het jou te kenne gegee
dat jy naak is? Het jy geëet van die boom waarvan Ek jou beveel het om nie te eet nie?”
(12) En die mens antwoord: “Die vrou wat U my gegee het om by my te wees, sy het my
van die boom gegee, en ek het geëet.” (13) Daarop sê God aan die vrou: Wat het jy nou
gedoen? En die vrou antwoord: Die slang het my bedrieg, en ek het geëet.
|
|
|
|
|