|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 376
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
398. Om “weg te gaan van die aangesig van JHWH” dui daarop om afgeskei te wees
van die goeie van die geloof van die liefde, en kan gesien word in die verduideliking van
vers 14; dat om “ te woon in die land van Nod” dui daarop om buite die waarheid van die
goeie te wees, en is duidelik uit die betekenis van die woord “Nod” wat ‘swerwer en
vlugteling’ beteken; en om `n “swerwer en vlugteling’ te wees, is om ontneem te wees
van die waarheid en die goeie, en dit kan hierbo gesien word. “Aan die oostekant van
Eden” dui aan dat dit naby die intellektuele denke is, waar die liefde voorheen regeer het,
en ook naby die rasionele denke, waar die naasteliefde voorheen regeer het, en is duidelik
uit dit wat gesê is van van die betekenis van “die ooste van Eden,” naamlik dat “die
ooste” die Meester is, en “Eden” is die liefde. Met die mense van die Mees Antieke
Kerk, was die denke, wat bestaan uit die wil en die intelligensie, één; want die wil was
alles in alles, so is dit dat die intelligensie van die wil was. Dit was omdat hulle geen
onderskeid gemaak het tussen liefde, wat van die wil is, en die geloof wat van die
intelligensie was nie, omdat die liefde die alles in alles was, en geloof was van die liefde.
Maar nadat die geloof afgeskei was van die liefde, wat die geval was met hulle wat
“Kain” genoem word, regeer daar geen wil meer nie, en in daardie tipe van denke regeer
die intelligensie in plaas van die wil, of geloof in plaas van die liefde, dit word gesê dat
hy gewoon het “aan die oostekant van Eden;” want ons het nou net gelet daarop dat die
geloof was onderskei, of het “`n merk of teken op hom gekry” sodat dit bewaar kan word
vir die gebruik van die mensdom.
|
|
|
|
|