|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 19
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
18. Die “aangesig van die diepte” is die begerigheid van die onwedergebore mens, en die
valshede wat daaruit ontstaan, waaruit hy ten volle bestaan, en waarin hy totaal gedompel
is. In daardie staat, waar hy geen lig besit nie, is hy soos `n “diepte” of iets ondeursigtig
en verward. Sulke persone word ook genoem “dieptes” en “dieptes van die see”, ook in
baie plekke in die Woord, wat “opgedroog is” of “woesteny”, voordat die mens
wedergebore word. Soos in Jesaja: “Ontwaak, ontwaak, beklee U met sterkte, arm van
JaHWeH! Ontwaak soos in die dae van die voortyd, onder die geslagte van lank
gelede…Is dit nie U wat die see, die waters van die groot wêreldvloed drooggemaak het
nie, wat van die dieptes van die see `n pad gemaak het vir die deurtog van die verlostes
nie?” (Jes. 51: 9-11). Ook verskyn so `n mens, gesien vanaf die hemel, soos `n swart
massa, ontbloot behoeftig, en verlate aan lewenskrag. Dieselfde uitdrukking in die
algemeen betrek die ontbloting van die mens, baie keer deur die profete genoem, wat die
wedergeboorte voorafgaan; want voor die mens kan weet wat die waarheid is, en
geaffekteer word met dit wat goed is, moet daar `n verwydering wees van sulke dinge wat
hierdie dinge hinder of teenstaan, dus moet die ou mens eers sterf, voordat die nuwe
mens ontvang kan word.
|
|
|
|
|