|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 368
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
390. Hulle wat voortdurend in boosheid en valsheid is, is voortdurend in vrees om
doodgemaak te word, soos dit beskryf is in Moses: “…en julle land sal `n wildernis en
julle stede puinhope word. – Ek sal in hulle hart `n vreesagtigheid bring in die lande van
hul vyande, sodat die geruis van `n verwaaide blaar hulle op die loop sal ja; en hulle sal
vlug, soos `n mens vir `n swaard vlug en val sonder dat iemand hulle agtervolg. En hulle
sal struikel, die een oor die ander soos vir die swaard. (Lev. 26: 33, 36-37). In Jes: “…Die
ontroues handel troueloos, en in troueloosheid handel die ontroues troueloos. En hy wat
vlug vir die skrikgeroep, val in die kuil, en hy wat uit die kuil uitklim, word in die strik
gevang….en sy oortreding is swaar op hom; en hy sal val en nie weer opstaan nie.” (Jes.
24: 16-20). In Jer: “Kyk, ek bring vrees oor jou vir almal wat rondom jou is, spreek
JHWH, en julle sal weggedryf word, elkeen reg voor hom uit sonder dat iemand die
swerwelinge vergader.” (Jer. 49: 5). In Jes: “Nee, maar op perde sal ons vlieg – daarom
sal julle moet vlug! En: op renperde sal ons ry – daarom sal julle vervolgers laat jaag!
Eenduisend van julle sal vlug vir die oorlogsgeroep van een enkele, vir die oorlogsgeroep
van vyf…” (Jes. 30: 16-17). In hierdie en ander aanhalings van die Woord word die wat
in valsheid en boosheid is, beskrywe as “vlugtend” en in vrees “om dood gemaak te
word.” Hulle is bang vir almal, omdat hulle niemand het om hulle te beskerm nie. Almal
wat in boosheid en valsheid is, haat hulle naaste, sodat hulle almal begeer om mekaar
dood te maak.
|
|
|
|
|