|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 302
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
318. `n Seker gees het gekom en `n gesprek met my gehad, wat duidelik was deur seker
tekens, dat hy onlangs gesterf het. Aanvanklik het hy nie geweet waar hy was nie, en
onder die indruk dat hy nog steeds in die wêreld was; maar toe hy bewus word dat hy in
die ander lewe was, en dat hy nie meer langer enigiets besit nie, soos `n huis, rykdom, en
ander dinge, en dat hy in `n ander koninkryk is, waar hy ontneem was van alles wat hy
besit het in hierdie wêreld, hy word vasgevang deur angs, en weet nie waarheen om hom
te wend nie, of waarheen om te gaan vir `n verblyfplek nie. Hy was dan ingelig dat die
Meester alleen voorsien vir hom en al die ander; en was aan homself oorgelaat, dat sy
gedagtes sy gewone gang gaan soos in die wêreld. Hy oordink dit (want in die ander lewe
kan alle gedagtes duidelik gelees word) wat om nou volgende te doen, deur ontneem te
wees van alle middele vir sy bestaan; en terwyl hy in hierdie toestand van angs is, word
hy in assosiasie van sommige hemelse geeste gebring wat aan die terrein van die hart
behoort en gee aan hom alle aandag wat hy ook al kan begeer. As dit klaar gedoen is,
word hy weer alleen gelaat, en begin om te dink, uit naasteliefde, hoe hy so `n groot
vriendelikheid en goedheid kan terugbetaal, waaruit dit duidelik is, dat terwyl hy in die
liggaam geleef het, was hy in die naasteliefde van die geloof, en daarom was hy
onmiddellik in die hemel opgeneem.
|
|
|
|
|