DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 427

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

448. Ek het gesels met baie wie ek geken het in hierdie lewe ( en dit het ek vir `n lang tyd gedoen vir maande in `n jaar), in `n helder stem, alhoewel `n innerlike stem, soos met my vriende in hierdie wêreld. Die onderwerp van ons gesprek was somtyds die staat van die mens na die dood, en hulle het hulle uitermatig verwonder dat gedurende die liggaamlike lewe het nie een geweet of geglo dat hy so is wanneer die liggaamlike lewe oor is nie, wanneer daar tog `n voortsetting van die lewe is, en so `n voortsetting dat die mens van `n obskure lewe oorgaan na een wat kristal helder is, en hulle wat in die geloof in die Meester is, in `n lewe wat nog meer helderder is. Hulle wens was om hulle vriende te gaan vertel dat hulle lewendig is, en om te skryf om hulle te vertel wat hulle staat en omstandighede is, selfs al het ek hulle baie dinge vertel van hulle vriende wat hier is. Maar ek het geantwoord, al vertel ek hulle vriende en al skryf ek oor hulle, sal hulle dit nie glo nie, maar sal dit misleiding noem, en sal spot daarmee, en sal vra vir tekens en wonderwerke voordat hulle sal glo; en ek sal my slegs blootstel aan hulle bespotting. Maar dat hierdie dinge waar is, sal net `n paar glo. Want in die hart ontken die mens die bestaan van geeste, en selfs hulle wat dit nie ontken nie, is onwillig om te hoor dat enigeen met die geeste kan praat. In die antieke tye was daar nie so `n staat van geloof ten opsigte van die geeste nie, maar dit is vandag so wanneer deur hulle waansinnige gevolgtrekkings hulle ontneem van alle sintuie, en hoe meer hulle dit doen, hoe meer is daar die begeerte om geleerd voor te kom.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205