DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 342

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

358. Deur “die hoof laat hang” word aangedui dat die innerlike verander het, en is duidelik uit die aanduiding uit die “hoof wat hang,” Die hoof, of gesig, by die antieke volkere, dui op innerlike dinge, omdat innerlike dinge deur die gesig straal, en in die mees antieke tye was die mens so dat sy gesig in die mees perfekte ooreenstemming is met sy innerlike, sodat uit `n mens se gesig kan enigiemand sien in watter toestand sy gemoedstemming was. Hulle beskou dit monsteragtig om een ding in die gesig te wys en om `n ander ding te dink. Nabootsing en misleiding was toe as verfoeilik beskou, en daarom word die dinge in die binneste vertoon deur die gesig. Wanner naasteliefde vanaf die gesig skyn, word gesê dat die “gesig is verhef” en wanneer dit die teenoorgestelde was, word gesê dat die “gesig hang,” waar dit dan ook gesê word van die Meester in Sy seën dat Hy “Sy aangesig oor die mens sal verhef” (Num. 6: 26; en Ps. 4: 7), waar dit aangedui word dat die Meester aan die mens naasteliefde bewys. Wat bedoel word deurdat die “hoof of gesig hang,” kom voor in Jer: “Ek sal julle nie donker aankyk nie,” (I will not make My face to fall toward you, for I am Merciful, said JHWH). (Jer. 3:12). Die “aangesig van JHWH is genade; en wanneer Hy sy “aangesig verhef” oor enigiemand, dui dit dat uit genade gee Hy aan hom naasteliefde; en die teenoorgestelde is wanneer hy Sy “gesig of hoof laat sak” soos wanneer die mens sy “hoof laat sak.”

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205