|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 51
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
50. Die Mees oudste of Antieke Kerk het deur die beeld van die Meester meer verstaan
as wat te kenne gegee word, die mens is heeltemal te onkundig dat hy regeer word deur
die Meester en deur engele en geeste, en dat daar met elkeen tenminste twee geeste en
twee engele is. Met die geeste het die mens verbinding met die wêreld van die geeste, en
deur die engele met die hemel. Sonder die verbinding deur die geeste met die wêreld van
die geeste en met die engele met die hemel, en dus deur die hemel met die Meester, kan
die mens nie lewe nie, sy lewe is heeltemal afhanklik van hierdie verbinding, sodat,
indien die geeste en die engele van hom onttrek, is hy dadelik dood. Terwyl die mens nog
nie wedergebore is nie, word hy anders regeer as wanneer hy wedergebore is. Terwyl hy
onwedergebore is, is daar bose geeste met hom, wat hom so domineer, dat die engele,
alhoewel teenwoordig, feitlik niks meer kan doen as om hom te lei sodat hy nie homself
in die laagste boosheid indompel nie, en buig hom na die goedhede – en buig hom
werklik na die goedhede deur sy eie hebsug en eersug, en na waarhede deur sy eie
dwaalbegrippe van die sintuie. Hy het dan verbinding met die wêreld van die geeste deur
die geeste wat by hom is, maar nie baie met die hemel nie, omdat die bose geeste regeer,
en die engele het hulle gesag afgewend. Maar wanneer die mens wedergebore is, regeer
die engele, en besiel hom met alle goedhede en waarhede, en met vrees en afkeer van
booshede en valshede. Die engele lei inderdaad maar net as leermeesters, want, dit is die
Meester alleen wat die mens regeer deur engele en geeste, omdat dit so gedoen word deur
die lering van engele, word dit eers gesê, in die meervoud, “laat ons mense na ons beeld
maak,” en tog omdat die Meester alleen regeer en regstel, word in die volgende vers gesê,
in die enkelvoud: “En God het hom na Sy eie beeld geskape.” Dit verklaar die Meester
ook baie duidelik in Jes: “So sê JaHWeH, jou Verlosser, en Hy wat jou geformeer het
van die moederskoot af: Ek is JaHWeH wat alles volbring, wat die hemel uitspan, Ek
alleen, en wat die aarde uitsprei – wie was met My? – Die engele self erken dat daar geen
krag in hulle is nie, maar dat hulle alleenlik handel deur die Meester.
oooooooooooooooooooOOOOOOOOOOOOOOOOOooooooooooooooooooo
Voetnotas
5-1. Die outeur, wat in Latyn geskryf het, het sy eie vertaling gegee, in daardie taal van
die Hebreeuse en Griekse teks van die Woord, waarin, ter wille van die geestelike sin, hy
die vertolking van die oorspronklike amper so letterlik as moontlik weergegee het, en dit
word nodig geag om hom stiptelik te volg in die vertaling van die huidige werk na
Engels, maar met die strewe om enige onnodige afwyking van die teks in die Engelse
Bybel en taal te vermy. [Hersiener-Redakteur].
24-2. Kennis (cognitiones) is wat ons alreeds weet, soos wanneer ons sê, “ek dink nie net
so nie, ek weet dit.” Geheue-kennis (scientifica) is wat ons het in die eksterne geheue -
`n eindelose opeenhoping van allerhande soorte, teologies en andere. Vir presiese
definisies van hierdie woorde deur Swedenborg homself, sien Arcana Coelestia, n.
27,896, 1486, 2718, 5212. Sien ook die Reviser’s Prefatory Notes.
ooooooooooooooooooooOOOOOOOOOOOOOOOOOOooooooooooooooooooo
|
|
|
|
|