DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 414

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

435. Dat die “man” en sy “vrou” hier die nuwe kerk beteken wat hierbo aangedui word deur Ada en Silla, kon niemand weet nie in sover as wat die letterlike sin van die Woord betref nie, omdat die “man” en sy “vrou” voorheen die Mees Antieke Kerk en sy nageslag aangedui het, maar dit is baie duidelik uit die innerlike sin, sowel as van die feit dat onmiddelik daarna, in die volgende hoofstuk (vers 14), die “man” en sy “vrou” en deurdat hulle Set gekry het, weer genoem word, maar in totaal ander en in verskillende woorde, en in hierdie geval word die eerste nageslag van die Mees Antieke Kerk aangedui. As niks anders in hierdie aanhaling aangedui word nie, sou daar geen rede gewees het om dieselfde ding weer hier te noem nie; net soos in die eerste hoofstuk by die skepping van die mens, en van die vrugte van die aarde, en van die wilde diere wat behandel word, en dan in die tweede hoofstuk word hulle weer behandel, vir die rede, soos gesê is, dat in die eerste hoofstuk is dit die skepping van die geestelike mens wat behandel word, waar dit in die tweede hoofstuk gaan oor die skepping van die hemelse mens. Waar daar ookal so `n herhaling is van dieselfde naam of ding, is dit altyd met `n verskil in betekenis, maar wat dit is wat aangedui word kan onmoontlik nie geweet word behalwe uit die innerlike sin van die Woord nie. Hier is dit die aanknopingspunt self wat die betekenis bevestig dat daar `n bykomende oorweging is dat die mens [homo] en sy vrou, die algemene terme is wat die “ouerlike kerk” aandui wat hier onder bespreking is.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205