|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 92
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
93. Die toestand van die hemelse mens, dus begaaf met die kalmte van vrede-verkwik
deur die reën-en bevry vanuit die slawerny van wat boos en vals is, word op so manier
beskryf deur die Verlosser in Eseg.
Eseg. 34:25: “En Ek sal ‘n verbond van vrede met hulle sluit en die wilde diere uit die
land laat verdwyn; en hulle sal veilig bly in die woestyn en slaap in die bosse.”
Eseg. 34:26: “En Ek sal hulle en die plekke rondom my heuwel tot ‘n seën maak en die
stortreën laat val op sy tyd; stortreëns van seën sal dit wees.”
Eseg. 34:27: “En die bome van die veld sal hulle vrugte gee, en die land sal sy opbrings
gee, en hulle sal veilig wees in hul land; en hulle sal weet dat Ek Jahweh is as Ek hulle
jukskeie stukkend breek en hulle red uit die hand van die wat hulle diensbaar gemaak
het.”
Eseg. 34:31: “En julle is my skape, die skape van my weide; julle is mense, Ek is julle
God, spreek Jahweh God.”
En dat dit op die derde dag gevolg het, wat in die Woord dieselfde aandui as die sewende.
Aldus verklaar in Hosea;
Hos. 6:2: “Hy sal ons ná twee dae lewend maak, op die derde dag ons laat opstaan, sodat
ons voor sy aangesig kan lewe.”
Hos. 6:3: “En laat ons ken—laat ons dit najaag om Jahweh te ken; sy opgang is so seker
soos die dagbreek, en Hy sal tot ons kom soos die reën, soos die laat reëns wat die aarde
besproei.”
En dat hierdie toestand vergelyk is met die groei van die veld, word verklaar deur Eseg;
Eseg. 16:7: “Ontelbaar, soos die uitspruitsels van die veld, het Ek jou gemaak! En jy het
gegroei en groot geword en die hoogste bloei bereik; jou borste het styf geword, en jou
hare het gegroei, maar jy was naak en bloot.”
En dit word ook vergelyk met lote, `n werk van die Verlosser.
Jes. 60:21: “En jou volk sal almal regverdiges wees, vir ewig sal hulle die land besit—as
lote deur My geplant, `n werk van my hande, tot my verheerliking.”
|
|
|
|
|