DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 274

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

290. Dat sy genoem was die “moeder van alles wat lewe” is as gevolg deurdat sy die geloof in die Meester wat die Lewe self is, besit het, en dit is duidelik uit dit wat alreeds getoon is. Daar kan nie meer as een Lewe wees nie, waaruit die lewe van almal is, en daar kan ook nie lewe wees, behalwe deur geloof in die Meester; wat self die Lewe is; ook kan daar nie geloof wees waarin die lewe is, behalwe as dit van Hom af is nie, gevolglik, as Hy nie daarin is nie, is daar geen lewe nie. Op grond hiervan word in die Woord die Meester genoem dat slegs Hy die “Lewende” is, en word genoem die “Lewende Jahweh” (Jer. 5: 2; 12: 16; 16: 14; 15; 23: 7; Eseg. 5: 11); “Hy wat lewe tot in alle ewigheid” (Dan. 4: 34; Openb. 4: 10; 5: 14; 10: 6); die “Fontein van die Lewe” (Ps. 36: 9); die “Fontein van Lewende waters” (Jer. 17: 13); die hemel, wat lewe deur Hom, word genoem die “Land van die lewendes” (Jes. 38: 11; 53: 8; Eseg. 26: 20; 32: 23-27; 32; Ps. 27: 13; 52: 5; 142: 5); en hulle word “Lewend” genoem wat geloof in die Meester het; soos in Dawid: “Wat aan ons siel die lewe gee…” (Ps. 66: 9). En van hulle wat geloof besit, word gesê om in die “Boek van die lewe” te wees (Ps. 69: 28; Openb. 13: 8; 17: 8; 20: 15). Daarom ook, hulle wat geloof ontvang in Hom word gesê “lewend gemaak” (Hos. 6: 2; Ps. 85: 6). Aan die ander kant word gesê dat diegene wat nie geloof het nie, word genoem die “dooies” soos in Jes: “Dooie mense herlewe nie, skimme staan nie op nie (Refaim), daarom het U hulle besoek en verdelg en alle gedagtenis aan hulle laat vergaan” (Jes. 26: 14). Hulle word ook deur die Meester as “dood” genoem; (Matt. 4: 6; Joh. 5: 25; 8: 21; 24; 51; 52). Hel word ook die “dood” genoem (Jes. 25: 8; 28: 15).

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205