|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 206
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
219. Deurdat deur die “stem van God terwyl Hy wandel in die tuin,” word bedoel `n
innerlike ‘bevel’ waarvoor hulle bang was, is duidelik uit die betekenis van die “stem” in
die Woord, waar die “stem van Jahweh” gebruik word om die Woord self aan te dui, die
doktrine van geloof, gewete of `n kennisneming innerlik, ook elke berisping wat daaruit
voortspruit; waaruit dit dan so is dat dit “donders” genoem word die “stem van Jahweh”
soos in Joh: “en hy het met `n groot stem uitgeroep soos `n leeu wat brul, en toe hy
uitgeroep het, het die sewe donderslae hulle stemme laat hoor.” (Openb. 10: 3), wat
daarop dui dat daar toe `n stem was beide innerlik en uiterlik. Weer: “Maar in die dae
van die stem van die sewende engel, wanneer hy met die basuin sal blaas, dan is die
verborgenheid van God volbring.” (Openb. 10: 7). In Dawid: “Van Hom wat ry in die
hoogste hemele, wat uit die voortyd is; kyk, Hy verhef Sy stem, `n magtige stem.” (Psalm
69: 34). Die “hemele wat van die voortyd is,” dui op die wysheid van die Mees Antieke
Kerk; die “stem” is openbaring, en ook `n innerlike ‘bevel’. Weereens: “Die stem van
Jahweh is op die waters; die God van eer donder; Jahweh is op die groot waters. Die stem
van Jahweh is met krag; die stem van Jahweh is met groot heerlikheid. Die stem van
Jahweh breek die seders van die Libanon. Uit die stem van Jahweh slaan daar
vuurvlamme uit. Die stem van Jahweh laat die woestyn bewe, Jahweh laat die woestyn
van Kades bewe. Die stem van Jahweh laat die takbokke lam en maak die bosse kaal.”
(psalm 29: 3-5 en 7-9).
|
|
|
|
|