|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 232
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
247. Dat die “slang wat op sy buik seil” dit aandui dat hulle sensuele deel nie meer kan
opkyk na die dinge van die hemel nie, maar slegs na onder na die dinge van die liggaam
en die aarde, is duidelik uit die feit dat in die antieke tye die “buik” sulke dinge aangedui
het wat die naaste aan die aarde is; deur die “bors, sulke dinge wat bokant die aarde is; en
deur die “hoof of kop” dit wat die hoogste is. Dit word hier gesê dat die sensuele
gedeelte, wat op sigself die laagste deel van die mens se natuur is, “seil op sy buik”
omdat dit gedraai het na dit wat aards is. Die drukking van die buik op die aarde, en die
sprinkeling van stof op die kop, het `n soortgelyke betekenis in die Judese kerk. Dus lees
ons in Dawid: “Waarom verberg U U aangesig, vergeet U ons ellende en ons
verdrukking? Want ons siel is na die stof neergebuig, en ons buik kleef aan die aarde.
Staan op tot ons hulp en verlos ons om U goedertierenheid ontwil!” (Psalm 44: 25-27),
waar dit duidelik is dat wanneer die mens homself afwend van die aangesig van Jahweh,
sy “buik aan die aarde en die stof kleef”. Net so in Jona; deur die “buik van die groot vis”
waarin hy ‘gegooi’ was, dui dit ook op die laer dele van die aarde, en is duidelik uit die
profesie: “Uit die ingewande (buik) van die vis het ek geroep, en U het my stem
gehoor…uit die binneste van die doderyk…” (Jona 2: 2-3), waar die ‘hel’ of doderyk ook
die laer aarde simboliseer.
|
|
|
|
|