DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 343

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

359. Vers 6. En JHWH sê vir Kain: Waarom is jy kwaad en waarom laat jy jou hoof hang? “En JHWH sê vir Kain” beteken dat die gewete nou dikteer; dat sy “woede nou opgewek was” en dat “hy sy hoof laat sak” dui soos voorheen, dat die naasteliefde die wyk geneem het en dat die innerlike verander het. Dat “JHWH sê vir Kain,” beteken dat die gewete nou dikteer, het nie bevestiging nodig nie, want `n soortgelyke aanhaling is hierbo verduidelik. Vers 7. Is daar nie verheffing as jy goed doen nie? en as jy nie goed doen nie – die sonde lê en loer voor die deur, en sy begeerte is na jou; maar jy moet daaroor heers. “Is daar nie verheffing as jy goed doen nie? dui daarop dat as hy oor die goeie beskik, het hy naasteliefde; “en as jy nie goed doen nie – die sonde lê en loer voor die deur” dui daarop dat as jy nie die goeie besit nie, het jy nie naasteliefde nie, maar boosheid. “sy begeerte is na jou; maat jy moet daaroor heers,” dui daarop dat die naasteliefde is begerig om met hom te wees, maar kan nie omdat hy begeer om daaroor te heers. Die doktrine van geloof wat “Kain” genoem word, word hier beskryf, wat as gevolg van die afskeiding van die liefde, homself ook afskei van die naasteliefde, die afstammeling van liefde. Waar daar ookal `n kerk is, is daar altyd dwaalleer stellinge, omdat, terwyl die mens ywerig op `n sekere besonderheid van `n onderwerp of artikel van die geloof konsentreer, maak hulle dit die hoof onderwerp, want so is die natuur of ingesteldheid van die mens se gedagtes, dat terwyl hy ywerig op `n sekere ding ingestel is, stel hy dit vóór enigiets anders, veral as sy verbeelding vir hom sê dat die ontdekking sy eie is, en wanneer die liefde vir die self en vir die wêreld hom oppomp. Alles blyk dan vir hom asof dit saamstem en dit bevestig, totdat hy ten laaste sweer dat dit so is, selfs al is dit vals. Net so op hierdie manier maak hulle wat “Kain” genoem word die geloof meer belangrik as die liefde, en as hulle gevolglik lewe sonder liefde; sal beide die liefde vir die self en die fantasie wat daaruit spruit saamsweer om dit in hulle te bevestig. Die gesteldheid van die doktrine van geloof wat “Kain” genoem word, word gesien in die beskrywing daarvan in hierdie vers, waaruit dit voorkom dat naasteliefde in staat was om met geloof saamgevoeg te word, maar sodat naasteliefde en nie die geloof die opper hand sou hê. Op grond waarvan gesê word: “Is daar nie verheffing as jy goed doen nie?” wat daarop dui, as jy wel goed doen, mag naasteliefde teenwoordig wees; want “om goed te doen” dui in die innerlike sin, om goed ingerig te wees, siende dat om goed te doen kom van ‘om te wil dit wat goed is.’ In die antieke tye het handeling en wil één gemaak; uit die aksie sien hulle die wil, huigelary was toe nog onbekend. Deur “verheffing” dui dit dat naasteliefde teenwoordig was, en is duidelik van wat alreeds gesê is aangaande die “gesig of hoof” dat om die “hoof of gesig op te hef” is om naasteliefde te hê, en om die “hoof te laat sak” is die teenoorgestelde.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205