DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 50

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

49. Vers 26. En God het gesê: “Laat ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis, en laat hulle heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en die vee en oor die hele aarde en oor al die diere wat op die aarde kruip.” In die Mees Antieke Kerk met die lede met wie die Meester van aangesig tot aangesig gesels het, het die Meester as `n mens verskyn; waaroor baie aangaande dit vertel kan word, maar die tyd het nog nie aangebreek nie, as gevolg hiervan het hulle niemand “mens” genoem nie, maar alleen die Meester Homself, en die dinge wat van Hom was; hulle het ook nie hulself “mens” genoem nie, maar alleenlik dié dinge in hulleself – soos die goedhede van liefde en al die waarhede van geloof – wat hulle waargeneem het dat dit vanaf die Meester was. Dit het hulle gesê, was van die “mens” omdat dit van die Meester was. Daarom, in die Profete word deur die “mens” en die “Seun van die mens” in die hoogste betekenis bedoel, die Meester; en in die innerlike betekenis, die “wysheid en intelligensie” dus elkeen wat wedergebore is soos in Jer: “Ek het na die aarde gekyk, en dit was woes en leeg; ook na die hemel, sy lig was daar nie. Ek het na die berge gekyk, en hulle het gebewe, en al die heuwels het geskud. Ek het gekyk, en daar was geen mens nie, en al die voëls van die hemel het weggevlieg (Jer. 4: 23, 24, 25). In Jes., waar, in die innerlike betekenis, deur “mens” bedoel is, `n wedergebore persoon, en in die hoogste betekenis die Meester Homself, as die enigste mens. Jes: “So sê JaHWeH, die heilige van Israel en sy Formeerder: Vra My aangaande die toekomstige dinge; vertrou My seuns en die werk van My hande aan My toe! Ek het die aarde gemaak en die mens daarop geskape; Ek – My hande het die hemel uitgespan, en Ek het aan sy ganse leërskare bevel gegee.” (Jes. 45:11, 12). Die Meester het daarom as `n mens aan die Profete verskyn. Eseg: “En bokant die uitspansel wat oor hulle hoof was, was iets wat soos saffiersteen gelyk het, in die gestalte van `n troon; en op die troongestalte `n gestalte wat soos `n mens gelyk het.” (Eseg. 1:26). En toe Hy deur Daniël gesien was, is hy genoem die Seun van die mens, dit is, “die mens,” wat dieselfde ding is. “Ek het gesien in die naggesigte, en kyk, met die wolke van die hemel het Een gekom soos die Seun van die mens, en Hy het gekom by die Oue van dae, en hulle het Hom nader gebring voor Hom.” (Dan: 7:13). “En aan Hom is gegee heerskappy en eer en koningskap; en al die volke en nasies en tale het Hom vereer; sy heerskappy is `n ewige heerskappy wat nie sal vergaan nie, en sy koninkryk een wat nie vernietig sal word nie. (Dan: 7:14). Die Meester noem hom gereëld die “Seun van die mens,” dit is, die mens, en soos in Daniël, voorspel Hy Sy koms in heerlikheid: dan sal hulle sien die “Seun van die mens” kom in die wolke van die hemel met krag en groot heerlikheid. (Matt. 24:30). Die “wolke van die hemel” is die letterlike betekenis van die Woord: “krag en heerlikheid” is die innerlike betekenis van die Woord. Wat in alle dinge, beide in die algemeen en ook in die besonder, verwys alleenlik na die Meester en Sy Koninkryk, en dit is van hier waar die innerlike betekenis se krag en heerlikheid verkry word.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205