|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 127
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
128. Die wêreldlike en stoflike mens sê in sy hart, As ek nie onderrig word aangaande
die geloof, en alles wat daaraan verbonde is, deur middel van die sintuie, sodat ek kan
sien, of deur middel van die geheue [scientifica], sodat ek kan verstaan, sal ek nie glo nie;
en hy bevestig homself hierin deur die beskouing dat natuurlike dinge kan nie in
teenstelling wees met die geestelike nie. Dus is hy begerig om onderrig te word deur
dinge van die sinne of sintuie in wat hemels en Goddelik is, wat so onmoontlik is as die
spreekwoordelike kameel om deur die oog van `n naald te gaan; want hoe meer hy begeer
om wys te word deur sulke middele, hoe meer verblind hy homself, totdat hy ten einde
laaste niks glo nie, nie eers dat daar iets geesteliks is, of dat daar `n ewige lewe is nie. Dit
kom van die beginsels wat hy as waar waan of aangeneem het. En dit is om “te eet van
die boom van die kennis van goed en kwaad,” want hoe meer `n mens daarvan eet, hoe
meer “dood” raak hy. Maar hy wat wys is deur die Meester, en nie van die wêreld nie, sê
in sy hart dat die Meester moet geglo word, dit is, die dinge wat die Meester gespreek het
in die Woord, omdat dit waarhede is; en in ooreenstemming met hierdie beginsel reguleer
hy sy gedagtes. Hy bevestig homself deur dinge van die rede, of kennis, van die sintuie,
en van die natuur [per rationalia, scientifica, sensualia et naturalia], en daardie wat nie
bevestig kan word nie, werp hy eenkant toe.
|
|
|
|
|