DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 66

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

66 Daar is in die algemeen, vier verskillende soorte, die eerste is die van die mees oudste kerk, hulle manier van uitdrukking was van so `n aard, dat wanneer hulle aardse en wêreldse dinge vermeld, het hulle aan geestelike en hemelse dinge gedink, en wat dit voorstel, daarom het hulle nie hulself alleenlik deur verteenwoordiging uitgedruk nie, maar het dit in `n soort geskiedkundige reeks gevorm, om dit sodoende meer lewe te gee, en dit was vir hulle baie genotvol tot in die hoogste graad, dit is die vorm waarvan Hannah profeteer het, deur te spreek; spreek wat hoog is, laat dit wat oud is uit jou mond kom. 1Sam. 2:3: “Spreek nie voortdurend alte hoog nie, laat vermetele taal nie uit julle mond uitgaan nie; want Jahweh is ‘n God van diepe kennis, en deur Hom word die dade beproef.” (In Engels staan daar: Sam. 2:3: “Do not multiply to speak lofty things, boasting: let old matters depart from your mouth: for the Lord is a God of all knowledge, and to him are thoughts prepared.”). Sulke verteenwoordigings word in Dawid genoem “raaisels uit die voortyd;” Psalm 78: 2: “Ek wil my mond open met ‘n spreuk, raaisels uit die voortyd laat stroom.” Hierdie besonderhede aangaande die skepping, die tuin van eden ens. tot die tyd van Abraham, het Moses gekry van die nageslagte van die mees oudste kerk. Die tweede soort is die geskiedkundige, wat gevind word in die boeke van Moses vanaf die tyd van Abraham en verder, en in die van Joshua, Rigters, Samuel en die Konings, in hierdie boeke is die geskiedkundige feite net soos wat hulle verskyn in die betekenis van die letter, terwyl hulle beide in die algemeen en in die besonder, heeltemal ander dinge inhou in die innerlike betekenis waarvan deur die Verlosser se Goddelike genade wat in hul volgorde meer in die volgende bladsye gesê sal word. Die derde vorm is die profetiese een, wat gebore was uit dit wat so hoog vereer was in die mees oudste kerk, alhoewel hierdie vorm nie verbind is in die geskiedkundige vorm soos in die mees oudste vorm nie, maar gebreek, en nouliks ooit verstaanbaar, behalwe in die innerlike betekenis, waarin die diepste geheime is, wat volg in `n mooi verbinde orde, en in verband staan met die uiterlike en innerlike mens, asook die baie toestande van die kerk, die hemel daarvan en in die mees innerlike die Verlosser, die vierde vorm, is die Psalms van Dawid, wat `n tussenganger is tussen die profetiese vorm en die van algemene spraak, die Verlosser word daarin behandel in die innerlike betekenis, as die persoon van Dawid as koning.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205