DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 404

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

425. Dit is onbekend onder die mense in die wêreld op die huidige tydstip dat koper (brons) dui op die natuurlike goeie, en ook dat elke metaal wat in die Woord genoem word `n spesifieke betekenis het in die innerlike sin - soos “goud” wat die hemelse goeie is, “silwer” die geestelike waarheid; “koper” (brons) die natuurlike goeie; “yster” die natuurlike waarheid; en so aan met al die ander metale, en op dieselfde manier “hout” en “klip.” Sulke dinge was aangedui deur die “goud” “silwer” “brons” en “hout” wat in die Ark gebruik was, asook die tabernakel en die tempel, waaroor ons later meer sal sê. Dat dit so aangedui word, is duidelik uit die Profete, soos in Jes: “En jy sal die melk van die nasies suig en die bors van konings suig...vir koper bring ek goud en vir yster bring ek silwer, en vir hout koper en en vir klippe yster; en Ek sal Vrede as jou Owerste aanstel en Geregtigheid as jou Bestuurderes.” (Jes. 60: 16-17), en behandel die Meester se koms, Sy koninkryk, en die hemelse kerk. “Vir brons, goud” dui op die natuurlike goeie eerder as die hemelse goeie; “vir yster, silwer” dui op die natuurlike waarheid eerder as die geestelike waarheid; “vir hout, brons” dui op liggaamlik-sinlike goeie, eerder as die natuurlike goeie; “vir klip, Yster, dui op die sinlike waarheid as die natuurlike waarheid. In Eseg: “Javan, Tubal, Meseg, hulle was jou koopmans; in die siele van die adamiete en kopergoed het hulle as koopware aan jou gelewer.” (Eseg 27: 13), gepraat van Tirus, waardeur aangedui word hulle wat geestelike en hemelse rykdomme besit; “bekers van koper” is die natuurlike goeie. In Moses: “`n Aarde waarin al haar klippe in haar yster is, en in haar berge sal jy koper uitkap.” (Deutr. 8: 9), waar die “klippe” ook sinlike waarhede aandui; “Yster” die natuurlike, dit is, rasionele waarheid, en “brons” (koper) die natuurlike goeie. Eseg. het vier lewende wesens gesien, of gerubs, wie se voete “geglinster het soos blink geskuurde koper.” (Eseg. 1: 7), waar koper weereens die natuurlike goeie aandui, want die “voete” van die mens verteenwoordig dit wat natuurlik is. Net so het daar `n mens geklee in linne, wat aan Daniël verskyn het; “en sy heupe was omgord met goud uit Ufas...en sy arms en sy voete soos blink geskuurde koper..” (Dan. 10: 5-6). Dat die “koper slang” (Num. 21: 9) die sinlike en die natuurlike goeie van die Meester uitbeeld, kan hierbo gesien word.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205