|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 29
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
28. Vers 10. En God het die droë [land] aarde genoem, en die bymekaar maak van die
waters het Hy seës genoem; en God het gesien dat dit goed was. Dit is `n baie algemene
ding in die Woord vir “waters” wat kennis simboliseer [cognitiones et scientifica], en
gevolglik vir “seës” om te dui op kollektiewe kennis. Soos in Jesaja: “….want die aarde
sal vol wees van die kennis van die Meester soos die waters die seebodem oordek.” (Jes.
11:9). En in dieselfde profeet, waar `n tekort aan kennis [cognitionum et scientificorum]
behandel word: “En die water sal uit die groot waterplas verdwyn, en die rivier sal
uitdroog en droog lê. …en die strome sal stink.” (Jes. 19:5-6). In Haggai, wat praat oor
die nuwe kerk: “….dan sal Ek die hemel en die aarde en die see en die droë grond [land]
laat bewe….en ek sal al die nasies laat bewe; sodat die skatte van al die nasies sal
toevloei; en Ek sal hierdie huis met heerlikhede vervul…” (Hag. 2:6-7). En aangaande
die mens in die proses van wedergeboorte, in Sagaria: “En dit sal `n enige dag wees wat
aan die Meester alleen bekend is – geen dag en geen nag nie, maar teen die aand sal dit
lig word. En in dié dag sal daar lewende waters uit Jerusalem uitvloei, die een helfte
daarvan na die Oostelike en die ander helfte daarvan na die Westelike see…” (Sag. 14:7-
8). Ook by Dawid wat `n mens beskrywe wat wedergebore moet word en wie die Meester
sal dien: “Want die Meester luister na die behoeftiges en verag Sy gevangenis nie. Laat
die hemel en aarde Hom prys, die see en alles wat daarin is. (Psalm 69:34-35). Dat die
“aarde” simboliseer word as `n ontvanger, kan gesien word in Sagaria: “….wat die
hemele uitsprei en die aarde grondves en die gees van die mens in sy binneste formeer.”
(Sag. 12:1).
|
|
|
|
|