|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 280
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
296. Dat die velle van lammers, skape, bokke, dassies, robbe en ramme die geestelike en
natuurlike goeie aandui, is duidelik uit die interne sin van die Woord, waar Jakob
behandel word, en ook waar die Ark behandel word. Van Jakob word gesê dat hy
“bekleed was met die gewaad van Esau” en op sy hande en op sy nek, waar hy nakend
was “met die vel van `n lam van die bokke” en toe Isak dit ruik, sê hy “die reuk van my
seun is in die reuk van die veld” (Gen. 27: 15, 16, 27). Dat hierdie velle die geestelike en
natuurlike goeie aandui, word die Goddelike genade van die Meester op daardie plek
gesien. Van die Ark word gesê dat die bedekking van die tent was “van ram’s en dassie
velle” (Exod. 26: 14; 36: 19), en Aäron en sy seuns het die Ark bedek met `n bedekking
“van dassie velle” en so-ook die tafels met vate, kruike en houers, die kandelare, die
altaar van goud, en die kanne van bediening en van die altaar. (Num. 4: 6-14). Uit die
Meester se Goddelike genade sal dit ook gesien word dat hierdie velle verteenwoordig
die geestelike en natuurlike goeie, want wat ookal in die Ark was, die tabernakel, of die
tent, ja, wat ookal op Aäron se bekleding was as hy hom beklee met die klere van
Heiligheid, dui op dit wat hemels en geestelik was, sodat daar nie `n enkele ding was wat
nie `n betekenis of `n verteenwoordiging gehad het nie.
|
|
|
|
|