|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 37
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
36. Hulle wat die geloof skei van die liefde, weet nie eers wat geloof is nie. Wanneer
hulle aan geloof dink, verbeel hulle hul dit is maar net `n gedagte, sommiges dat dit
gedagtes is wat gerig is tot die Meester, `n paar dat dit doktrines is van geloof. Maar
geloof is nie net `n kennis en `n erkenning van alle dinge wat die doktrine van die geloof
uitmaak nie, maar dit is veral `n gehoorsaamheid aan alle dinge wat die doktrine leer. Die
primêre wat dit leer, en wat die mens moet gehoorsaam, is om die Meester lief te hê, en
liefde teenoor die naaste, want as `n mens nie hierin is nie, is hy nie in geloof nie. Dit het
die Meester so duidelik geleer sodat dit geen twyfel daaroor los nie: “….die eerste van
alle gebooie is: Hoor, Israel, die Meester, ons God, is `n enige God. En jy moet die
Meester, jou God liefhê met jou hele hart en uit jou hele siel en uit jou hele verstand en
uit jou hele krag: dit is die eerste gebod. En die tweede, hieraan gelyk, is dit: Jy moet jou
naaste liefhê soos jouself. Daar is geen ander gebod groter as dié nie. (Markus 12: 29-
31). In Matthéús 22: 40; noem die Meester hierdie gebod as volg: “Aan hierdie twee
gebooie hang die hele wet en die profete.” “Die wet en die profete” is die universele
doktrine van die geloof, en die hele Woord.
|
|
|
|
|