|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 204
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
217. Dat die “wynstok of wingerdstok” wat in die Woord gebruik word die geestelike
goeie uitbeeld, en die “vyeboom” die natuurlike goeie, is tot vandag toe nog totaal
onbekend, omdat die interne sin van die Woord verlore geraak het; nietemin, waar
hierdie uitdrukkings ookal verskyn, dui hulle op of betrek hierdie bedoeling; asook dit
waaroor die Meester in gelykenisse spreek, aangaande die “wingerdstok” en die
“vyeboom” soos in Matt: “En Hy sien `n vyeboom langs die pad en gaan daarna toe;
maar Hy het niks daaraan gevind nie as net blare alleen; en hy sê vir hom: Laar daar uit
jou in der ewigheid nooit weer `n vrug kom nie! En onmiddellik het die vyeboom
verdroog.” (Matt. 21: 19), waardeur dit bedoel word dat geen goeie, nie eers die
natuurlike goeie sal op die aarde gevind word nie. Soortgelyk is die bedoeling van die
“wynstok” en “vyeboom” in Jeremia: “Hulle kom in die skande omdat hulle gruwels
bedryf het, tog skaam hulle hul nie in die minste nie en weet nie om te bloos
nie…Saamskraap, wegraap sal Ek hulle, spreek Jahweh. Daar is geen druiwe aan die
wingerdstok en geen vye aan die vyeboom nie, ja, die blare het verdor.” (Jer. 8: 12-13),
waardeur dit gesimboliseer word dat alle goeie, beide geestelik en natuurlik, vergaan het,
siende dat hulle so ontaard het dat hulle selfs hulle sin vir skaamte verloor het, soos hulle
in die hedendaagse lewe wat in die bose is, en wat so ver van bloos af is oor hule
boosaardigheid dat hulle daaroor spog. In Hosea: “Ek het Israel gevind soos druiwe in die
woestyn; ek het julle vaders gesien soos voorvye aan die vyeboom in sy eerste groei.”
(Hos. 9: 10). En in Joël: “Wees nie bevrees nie, diere van die veld,….want die bome dra
hulle vrugte, die vyeboom en die wingerdstok lewer hulle drag.” (Joël 2: 22). Die
“wingerdstok” hier verteenwoordig die geestelike goeie, en die “vyeboom” die natuurlike
goeie.
|
|
|
|
|