DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 43

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

42. Vers 21. En God het groot walvisse geskep, en elke lewende siel wat kruip, waar die waters van wemel, volgens hulle soorte. Toe sien God dat dit goed was. “Visse” soos voorheen gesê, dui op geheue-kennis, nou verlewendig deur geloof uit die Meester, en dus lewendig. “Walvisse” dui op hulle algemene beginsels, in onderdanigheid, want daar is niks in die hele universum wat nie onder een of ander algemene beginsel ressorteer nie, as `n metode om te bestaan en om aan die lewe te bly. “Walvisse’ of “groot visse” word somtyds deur die Profete genoem, en hulle dui op die algemene van die geheue-kennis. Farao, die koning van Egipte (deur wie verteenwoordig word die menslike wysheid of intelligensie, dit is, kennis [scientia] in die algemeen, word genoem `n “groot walvis” Soos in Eségiël: “….Kyk, Ek het dit teen jou, o Farao, koning van Egipte, `n groot draak (vis) wat in jou strome lê, wat sê: My stroom is myne, en ek het dit vir my gemaak.” (Eseg. 29:3). [2] En op `n ander plek: “….en jy was soos `n groot draak (vis) in die groot water, en jy het uitgebreek in jou strome en die waters geroer met jou pote.” (Eseg. 32.2), waardeur hierdie woorde daarop dui dat hulle wat begeer om in die geheime van die geloof deur middel van die geheue-kennis in te gaan, dit uit hulleself wil doen. In Jesaja: “In dié dag, sal JaHWeH met Sy harde en groot en sterk swaard besoeking doen oor die Leviátan, die vinnige slang [oblongum], die kronkelende slang, en Hy sal die draak (groot visse) doodmaak wat in die waters is. (Jes. 27:1). “Deur die drake of walvisse in die see dood te maak” dui daarop dat sulke persone heeltemal onkundig is oor selfs die algemene beginsels van die waarheid. Soos in Jeremia: “Nebukadrésar, die koning van Babel, het my opgeëet, my vernietig; hy het my neergesit soos `n leë skottel; hy het my verslind soos `n draak; hy het sy buik met lekkernye gevul; hy het my weggestoot.” (Jer. 51:34), en dit dui daarop dat hy die kennis van die geloof opgeëet het, wat hier genoem word “lekkernye”, soos die walvis met Jona gedoen het; `n “walvis” dui op hulle wat die algemene beginsels van die kennis van die geloof besit, maar slegs as `n geheue-kennis, en handel dan op hierdie manier.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205