DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 423

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

444. Ek gesels met een wat, terwyl hy in hierdie lewe geleef het, geglo het dat `n gees nie `n voortsetting van die lewe het nie, en op grond daarvan wou hy nie `n woord uiter wat daarop dui dat daar wel `n voortsetting is nie. Ek vra hom wat hy nou van homself dink, siende dat hy nou `n siel of `n gees is, en in besit is van sig, gehoor, reuk, en `n uitstekende sin vir gevoel, begeertes, gedagtes, in sover dat hy homself veronderstel dat hy nog presies net so is soos wat hy in die liggaam was. Hy was in die idee vasgehou in wat hy gedink het toe hy in die wêreld was, en hy sê dat die gees `n gedagte is. Ek was toegelaat om hom as teenantwoord te vra, of hy, toe hy in die wêreld geleef het, nie bewus was dat daar nie liggaamlike sig kan wees sonder `n orgaan vir die sig van die oë nie? En hoe kan daar innerlike sig en gedagtes wees? Moet dit nie `n soort van organiese bestanddeel hê waarmee gedink kan word nie? Hy het toe erken dat, terwyl hy in die liggaamlike lewe was, hy gebuk gegaan het onder die wanindruk dat die gees maar net `n gedagte is, ontbloot van alles wat organies is of wat verleng kan word. Ek voeg toe by dat as die siel of gees maar net `n gedagte van die mens is, sou die mens nie so `n groot brein nodig hê nie, siende dat die gehele brein die orgaan is van die innerlike sintuie; want as dit nie so was nie, sou die kopbeen hol gewees het, en die gedagte nog steeds gehandel het as die gees. Van hierdie oorweging alleen, sowel as die werking van die siel in die spierstelsel, wat aanleiding gee vir so `n groot verskeidenheid van bewegings, sê ek dat hy verseker kan weet dat die gees organies is, dit is, `n organiese stof. Waarop hy sy fout erken en homself verwonder dat hy so onnosel kon wees!

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205