|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 181
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
183. Die mees antieke mense het nie alle dinge in die mens vergelyk met diere en voëls
nie, maar was tog oorheersend, en hulle gebruiklike manier van spraak het gebly selfs tot
in die Antieke Kerk na die vloed, en was bewaar tussen die profete. Die sensuele dinge in
die mens het hulle “slange” genoem, want soos wat slange naby aan die aarde geleef het,
so is die sensuele dinge net langs die liggaam. Gevolglik, alle argumente betreffende die
geheimenisse van die geloof, gefundeer op die bewyse van die sintuie, was deur hulle
genoem die “gif van die slang” en die argumenteerders hulleself die “slange,” en omdat
sulke persone baie uit die sensuele argumenteer, dit is, van die sigbare dinge (soos dinge
aards, liggaamlik, wêrelds, en natuurlik), word dit gesê dat die: “slang meer listig was as
al die diere van die veld” [2] En so in Dawid wat praat van hulle wat mense verlei deur
argumente: “Hulle maak hulle tong skerp soos `n slang; gif van `n adder is onder hulle
lippe.” (Psalm 140: 4). En weereens: “Afvallig is die goddelose mense van die geboorte
af; die leuensprekers dwaal van die moederskoot af. Hulle gif is soos die gif van `n slang;
soos `n dowe adder wat sy oor toestop, wat nie luister na die stem van die besweerders,
van hom wat ervare is om met towerspreuke om te gaan nie. [sociantis sodalitia] 195.1
(Psalm. 58: 3-6). Argumente is van so `n aard dat `n mens nie eers wil hoor wat `n wyse
mens sê nie, of die stem van `n wyse, word hier genoem die “gif van die slang.” Daarom
het dit die spreekwoord van die antieke mense geword, dat die “slang verstop die ore.” In
Amos: “….of hy kom in `n huis en leun met sy hand teen die muur, en `n slang byt hom.
Is die dag van Jahweh nie duisternis en geen lig nie, ja, donkerheid sonder `n ligstraal?”
(Amos 5:19-20). Die “hand teen die muur” beteken self ontleende krag, en `n vertroue in
sensuele dinge, vanwaar die blindheid vandaan kom wat hier beskryf word. [3] In Jer.
“Haar geluid is soos `n slang wat wegseil; want met `n leërmag trek hulle en kom na haar
met byle soos houtkappers. Hulle kap haar bos om, spreek Jahweh; want hulle is
onberekenbaar: want hulle is meer as sprinkane, sodat `n mens hulle nie kan tel nie. Die
dogter van Egipte staan beskaamd; sy is oorgegee in die hand van die volk uit die
Noorde.” (Jer. 46: 22-24). “Egipte” dui op argumente ten opsigte van Goddelike dinge
teenoor sinlike dinge en geheue-kennis [scientifica]. Sulke argumente word genoem die
“stem van `n adder;” en die blindheid daarby word weerspieël deur die “volk uit die
Noorde.” In Job: “Die gif van die adder suig hy in, die tong van `n slang maak hom dood.
|
|
|
|
|