|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 21
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
20. Vers 3. En God sê, laat daar lig wees, en daar was lig. Die eerste staat is wanneer die
mens begin te weet dat die goeie en die waarheid iets hoër moet wees. Die mens wat
totaal uiterlik is, weet nie eers wat die goeie en die waarheid is nie, want hulle verbeel
hulle dat alle dinge goed is wat aan die liefde vir die self en die liefde vir die wêreld
behoort; en alle dinge die waarheid is wat hierdie liefdes vertroetel; en is nie bewus dat
daardie goeies boos is, en daardie waarhede valshede is nie. Maar wanneer die mens nuut
ontvang word, begin hy vir die eerste keer om te weet dat sy goeie nie goed is nie, en
ook, soos wat hy meer in die lig kom, dat die Meester Is, en dat die Meester alleen die
goeie en die waarheid is. Dat die mens behoort te weet dat die Meester Is, het Hyself
geleer in Johannes: “…want as julle nie glo dat dit Ek Is nie, sal julle in julle sondes
sterwe.” (Joh. 8: 24). Ook dat die Meester die goeie Self is, of lewe, en die waarheid, of
lig, en gevolglik dat daar geen goeie of waarheid is behalwe uit die Meester Self, word so
verklaar: “In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was
God. Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan nie. In
Hom was lewe, en die lewe was die lig van die mens. En die lig skyn in die duisternis, en
die duisternis het dit nie oorweldig nie. Die waaragtige lig, wat elke mens verlig was aan
die kom in die wêreld.” (Joh. 1:1, 3-4, 9).
|
|
|
|
|