|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 81
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
81. Die innerlike betekenis.
Hierdie hoofstuk behandel die hemelse mens, soos wat die vorige een die geestelike mens
wat vanuit `n dooie mens (natuurlike) geformeer was, behandel het.
Maar omdat dit in hierdie dag onbekend is wat `n hemelse mens is, en nouliks wat `n
geestelike mens is, of `n dooie mens, word dit aan my toegestaan om kortliks die natuur
van elkeen te verduidelik, sodat die verskille duidelik mag wees, “eerstens” `n dooie
mens erken niks van die waarheid en goedheid nie, behalwe dit wat aan die liggaam en
die wêreld behoort, en dit verafgod hy `n geestelike mens erken geestelike en hemelse
waarheid en goedheid, maar hy doen so vanuit `n beginsel van geloof, wat terselfdertyd
die basis van sy handelinge is, en nie so veel vanuit liefde nie `n hemelse mens glo en
begryp geestelike en hemelse waarheid en goedheid, en erken geen ander geloof as dit
wat vanuit liefde is nie en waardeur hy dan ook handel, ”tweedens” die eindes (doel) wat
`n dooie mens beïnvloed neem alleenlik die stoflike en wêreldse lewe in ag, ook weet hy
nie wat ewige lewe is nie, of wat die Verlosser is, en as hy weet, glo hy nie, die eindes
(doel) wat die geestelike mens beïnvloed neem die ewige lewe in ag, en daardeur die
Verlosser, die eindes wat `n hemelse mens beïnvloed neem die Verlosser in ag, en
daardeur Sy koninkryk en ewige lewe. “derdens” `n dooie mens, gee in gevegte feitlik
altyd oor, terwyl hy nie in gevegte is nie, het boosheid en valsheid beheer oor hom, en is
hy `n slaaf, en sy verbond is uiterlik, soos bangheid vir die wet, of sy lewe verloor, of
rykdom, of voordeel en terwille van sy goeie naam waaraan hy waarde heg, die geestelike
mens is in gevegte, maar wen altyd, die bande waarmee hy terug gehou word is innerlik,
en word bande van die gewete genoem, die hemelse mens is nie in gevegte nie, en
wanneer aangeval deur boosheid en valsheid, verag hy hulle, en word sodoende `n
oorwinaar genoem, hy word skynbaar deur geen bande teruggehou nie, maar is vry, sy
bande wat nie sigbaar is nie, is begrippe van goedheid en waarheid.
Gen 2:1: “So is dan voltooi die hemel en die aarde met hulle ganse leërmag.”
Deur hierdie woord word bedoel dat die mens is nou sovêr geestelik, hy word nou die
“sesde dag.” ”Hemel” is sy “innerlike mens” en “aarde” sy “uiterlike mens” “die
leërmag” is die “liefde, geloof,” en die “kennis” daarvan, wat vantevore aangedui is deur
die groot ligte en die sterre. Dat die innerlike mens “hemel” genoem word en die uiterlike
mens “aarde,” is duidelik vanuit die dele van die Woord wat alreeds aangehaal is in die
vorige hoofstuk waar aan die volgende toegevoeg mag word vanuit;
Jes. 13:12: “En Ek sal sterwelinge skaarser maak as fyn goud, en mense as goud van
Ofir.”
Jes. 13:13: “Daarom sal Ek die hemel laat sidder, en die aarde sal wyk uit sy plek met
gebeef, vanweë die grimmigheid van Jahweh van die leërskare en vanweë die dag van sy
toorngloed.”
Jes. 51:13: “Dat jy vergeet Jahweh wat jou gemaak het, wat die hemel uitgesprei en die
aarde gegrond het; dat jy gedurigdeur die hele dag bewe vir die grimmigheid van die
verdrukker as hy dit daarop toelê om te verwoes? Waar is dan die grimmigheid van die
verdrukker?”
Jes. 51:16: “En Ek het my woorde in jou mond gelê en in die skaduwee van my hand jou
verberg; om die hemel te plant en die aarde te grond en aan Sion te sê: My volk is jy!”
Vanuit hierdie woorde is dit duidelik dat beide die “hemel en aarde” is bevestigend van
die mens, alhoewel hulle oorspronklik verwys na die mees oudste kerk, nogtans, die
innerlike van die Woord is van so `n karakter dat wat ookal van die kerk gesê word, kan
ook van elke enkele lid daarvan gesê word, wie, tensy hy nie `n kerk is, kan onmoontlik
`n deel van die kerk wees, net soos wat hy, wat nie `n tempel van die Verlosser is nie, kan
ook nie wees wat deur die temple aangedui word nie, naamlik, die “kerk en hemel,” dit is
om hierdie rede wat die mees oudste kerk mens genoem word in die enkelvoud.
|
|
|
|
|