|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 64
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
64 Dit is dan die innerlike betekenis van die Woord, en die grootste lewe daarvan, wat
gladnie tevoorskyn kom vanuit die letter van die Woord nie, maar so baie is die geheime
daarvan dat massas boekdele nie voldoende sal wees vir die openbaarmaking daarvan nie,
baie min word hier bekend gemaak, en net sulkes wat die feite bevestig dat
wedergeboorte hier behandel word, en dat dit begin vanaf die uiterlike mens na die
innerlike mens, dit is hoe die engele die Woord verstaan, hulle weet van niks wat in die
letter is nie, selfs nie eers die naaste betekenis van `n enkele woord nie, nog minder ken
hulle die name van lande, dorpe, riviere en persone, wat so dikwels voortkom in die
geskiedkundige en profetiese gedeeltes van die Woord, hulle het alleenlik `n idee van die
dinge wat deur woorde en name aangedui word, dus deur “Adam in die paradys” begryp
hulle die “mees oudste kerk” alhoewel nie die kerk nie, maar die geloof in die Verlosser
deur die kerk, deur “Noag” begryp hulle die kerk wat oorgebly het, onder die
afstammelinge van die mees oudste kerk, en dit het so voortgegaan tot die tyd van
Abraham, deur Abraham het hulle nie die persoon begryp nie, maar `n reddende geloof,
wat hy verteenwoordig het, en so voort, hulle begryp dus die geestelike en die hemelse
dinge heeltemal geskei, van die woorde en name.
|
|
|
|
|