|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 202
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
215. Die mens se Eie wat niks anders as boosheid en valsheid is nie, was aan my
duidelik gemaak uit die feit dat wat ookal die geeste op enige tyd van hulleself sê, dit so
boos en vals is, dat wanneer dit ookal aan my bekend word dat hulle van hulleself spreek,
weet ek onmiddellik dat dit vals is, selfs terwyl hulle spreek was hulleself so oortuig van
die waarheid oor dit wat hulle sê dat hulle geen twyfel daaroor het nie. Dit is dieselfde
met die mens wat uit homself spreek. En op dieselfde manier, wanneer enige persoon
ookal begin argumenteer aangaande die dinge van die geestelike en hemelse lewe, of oor
die geloof, kan ek dit waarneem dat hulle twyfel, en selfs ontken, want om te
argumenteer aangaande die geloof is direk om te twyfel en te ontken. En siende dat dit
alles van die self of die Eie is, sink hulle al hoe dieper in die valshede in, gevolglik in die
bodemlose put van dik duisternis, dit is, van valshede, en wanneer hulle in hierdie put is,
is die kleinste beswaar oorheersend oor `n duisend waarhede, net soos `n klein partikeltjie
stof in die oog die hele oog sluit vir die oneindige uitspansel en alles wat dit bevat. Van
sulke persone sê die Meester in Jes: “Wee hulle wat in hulle eie oë wys en na eie oordeel
verstandig is.” (Jes. 5:21). En weer: “Jou wysheid en jou kennis het jou verlei, sodat jy in
jou hart gesê het: ek is dit, en niemand anders nie. Daarom oorval `n onheil jou wat jy nie
sal weet om te besweer nie; en `n onheil val op jou wat jy nie kan versoen nie, en skielik
oorval jou `n verwoesting sonder dat jy dit weet.” (Jes. 47: 10-11). In Jer. “Elke mens
word dom, sonder kennis [scientia], elke goudsmid staan beskaamd deur die beeld; want
sy gegote beeld is `n leuen, en daar is geen gees in hulle nie.” (Jer. 51: 17). `n “Gegote
beeld” is valshede, en `n “gesmede beeld” is die boosheid van die mens se Eie.
|
|
|
|
|