DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 419

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

440. Dat deur die woorde wat nou net aangehaal is die aanbidding van die kerk uit naasteliefde aangedui word, is duidelik uit die feit dat om “die Naam van JaHWeH te begin aanroep” die gebruiklike en algemene spreekvorm is vir alle aanbidding van die Meester; en dat hierdie aanbidding uit naasteliefde is, en is duidelik uit die feit dat “JaHWeH” hier genoem word, waar Hy in die voorafgaande vers “God” (Elohim) genoem word, sowel as uit die feit dat die Meester nie aanbid kan word behalwe uit naasteliefde nie, siende dat ware aanbidding nie voortgaan uit geloof wat nie uit naasteliefde is nie, omdat dit slegs oor die lippe kom, en nie uit die hart nie. Om die “Naam van JaHWeH te begin aanroep” is `n algemene term van spraak vir alle aanbidding van die Meester, kom ook voor in die Woord, dus word dit van Abraham gesê, dat hy het “...daar vir JaHWeH `n altaar gebou en die Naam van JaHWeH aangeroep.” (Gen. 12: 8; 13: 4); en weereens: “En hy het `n Tamarisk in Berséba geplant en daar die Naam van JaHWeH aangeroep.” (Gen. 21: 33). Dat hierdie uitdrukking alle aanbidding insluit, is duidelik uit Jes: “Nogtans het jy My nie aangeroep, o Jakob, dat jy jou vir My sou bemoei het nie. Jy het vir My nie gebring die kleinvee van jou brandoffers nie, en met jou slagdiere het jy My nie geëer nie; Ek het jou geen oorlas aangedoen met spysbydraes en jou nie vermoei met wierook nie.” (Jes. 43: 22-23), waar daar in hierdie aanhaling `n opsomming gegee word van al die verteenwoordigende aanbidding.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205