DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 286

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

302. Dit is waarom die geheime van die geloof nooit aan die Judeërs openbaar gemaak is nie. Hulle was nie eers openhartig vertel dat hulle sou lewe na die dood nie, ook nie dat die Meester in die wêreld sou kom om hulle te red nie. So groot was die onkunde en onnoselheid waarin hulle gehou was, en vandag nog gehou word, dat hulle nie weet van die bestaan van die innerlike mens nie, of van enigiets innerliks, want as hulle dit sou geweet het, of as hulle dit nou weet, soos om dit te erken, is hulle karakter so dat hulle dit sou belaster, en daar sal geen hoop wees vir enige redding in die ander lewe nie. Dit is wat deur die Meester bedoel word in Joh: “Hy het hulle oë verblind en hulle hart verhard, sodat hulle nie met die oë sal sien en met die hart verstaan en hulle bekeer en Ek hulle genees nie.” (Joh. 12: 40). En deur die Meester wat met hulle praat in gelykenisse sonder om aan hulle te verduidelik wat die betekenis daarvan is, uit vrees dat (soos wat Hyself sê), “terwyl hulle sien, nie sien nie, en terwyl hulle hoor, nie hoor of verstaan nie.” (Matt. 13: 13). Vir dieselfde rede was al die geheime van die geloof vir hulle verborge, en was verberg onder die verteenwoordigers van hulle kerk, en vir dieselfde rede is die Profetiese styl van dieselfde karakter. Dit is egter een ding om te weet en `n ander om dit te erken. Hy wat weet en dit nie erken nie, is asof hy dit nie weet nie; maar dit is hy wat dit erken en agtena dit belaster en ontheilig, wat bedoel word deur die woorde van die Meester.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205