|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 107
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
108. Die mees antieke mense, wanneer hulle die mens vergelyk met `n “tuin” vergelyk
hulle ook wysheid, en dinge verwant aan wysheid, met “riviere,” hulle vergelyk nie net
nie, maar noem hulle daadwerklik so, want so was hulle manier van spreek. Dit was
dieselfde agterna met die Profete, wat hulle somtyds vergelyk het, en somtyds so genoem
het. Soos in Jesaja: “…dan sal jou lig opgaan in die duisternis en jou donkerheid wees
soos die middag…en jy sal wees soos `n tuin wat goed besproei is en soos `n fontein van
waters waarvan die water nooit teleurstel nie.” (Jes. 58:10-11). Weereens, praat hy van
die wedergeborene: “Soos dale met waterlope wat hulle ver uitstrek soos tuine by `n
rivier, soos aalwees 108.1 wat Jahweh geplant het, soos seders by die water.” (Num.
24:6). In Jeremia: “Geseënd is die man wat op Jahweh vertrou;…want hy sal wees soos
`n boom wat by water geplant is en sy wortels uitskiet by die stroom…” (Jer. 17:7-8). In
Eségiël word die wedergeborene nie vergelyk met `n tuin en `n boom nie, maar word so
genoem: “Waters het hom grootgemaak; die watervloed het hom hoog laat groei, wat met
sy strome gegaan het rondom die plek waar hy geplant was, en sy watervore uitgestuur
het na al die bome van die veld. En hy het skoon geword in sy grootheid, in die lengte
was sy takke, omdat sy wortel by groot water was. Seders het nie naby gekom in die tuin
van Jahweh nie, sipresse was nie soos sy takke nie, en platane het nie gehaal by sy
takwerk nie; geen boom in die tuin van Jahweh was met hom te vergelyk in sy skoonheid
nie.” (Eseg. 31:4, 7-8). Uit hierdie aanhalings is dit duidelik dat wanneer die mees antieke
mense die mens vergelyk, of die dinge in die mens, met `n “tuin” dan voeg hulle die
“waters en riviere” by, waarby hy bewater kan word, en deur hierdie waters en riviere
beteken dit die dinge wat veroorsaak dat hy groei.
|
|
|
|
|