DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 84

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

85. Dat die “hemelse mens” die “sewende dag” is, en dat die sewende dag daarom geheilig was, en die Sabbat genoem was, is geheime wat tot hiertoe nie bekend was nie. Want niemand was met die natuur van die hemelse mens bekend nie, en min met die van die geestelike mens, en het die hemelse mens dieselfde gemaak as gevolg van die onkunde waarin hulle was, nieteenstaande die groot verskille wat tussen hulle bestaan, wat gesien mag word in no.81. Die sewende dag in ag geneem, en ook in ag geneem dat die hemelse mens die “sewende dag” of “Sabbat” is, is duidelik vanaf die feit dat die Verlosser Homself die Sabbat noem; en daarom sê hy; die Seun van die mens is Verlosser ook van die Sabbat. Mar. 2:27: “En Hy sê vir hulle: Die Sabbat is gemaak vir die mens, nie die mens vir die Sabbat nie.” Mar. 2:28: “Daarom is die Seun van die mens ook Verlosser van die Sabbat.” Hierdie woorde bevestig dat die Verlosser Mens Homself is, en Homself die Sabbat, Sy koninkryk in die hemele en op aarde word genoem `n Sabbat as gevolg van Hom of ewige vrede en rus. Die mees oudste kerk, wat hier behandel word, was die Sabbat van die Verlosser meer as al die ander wat dit gevolg het, elke volgende innerlike kerk van die Verlosser is ook `n Sabbat, en so is elke wedergebore persoon wanneer hy hemels word, omdat hy `n gelykenis van die Verlosser is. Deur die voorafgaande ses dae van gevegte of werke. Hierdie dinge was voorgestel in die Judese kerk deur die dae van werke, en deur die sewende dag, wat die Sabbat was, want in daardie kerk was niks ingestel wat nie verteenwoordigend was van die Verlosser of Sy koninkryk nie. Dieselfde was ook deur die ark verteenwoordig wanneer dit vooruitgaan en wanneer dit gerus het, want deur die reise daarvan in die wildernis was verteenwoordig gevegte en versoekings, en deur die rus daarvan `n toestand van vrede, daarom word deur Moses gesê; Num. 10:35: “En as die ark wegtrek, het Moses gesê: Staan op, Jahweh, dat u vyande verstrooi kan word en u haters voor u aangesig kan vlug.” Num. 10:36: “En as dit rus, het hy gesê: Keer terug, Jahweh, na die tien duisende van die duisende van Israel!” Dit word van die ark gesê, dat dit van die berg van Jahweh gegaan het, om vir hulle `n rusplek te soek. Num. 10:33: “En hulle het van die berg van Jahweh af drie dagreise ver getrek; en die verbondsark van Jahweh het drie dagreise ver voor hulle uit getrek om vir hulle ‘n rusplek uit te soek.” Jes: 58:13” “As jy jou voet terughou van die Sabbat—om nie jou sake op my heilige dag te doen nie, en as jy die Sabbat ‘n verlustiging noem en die heilige dag van Jahweh hooghou; en as jy dit eer deur nie jou gewone gang te gaan nie, nie geleentheid vir jou sake soek of ydele taal spreek nie; Jes. 58:14: “dan sal jy jou verlustig in Jahweh, en Ek sal jou laat ry oor die hoogtes van die aarde en jou laat geniet die erfdeel van jou vader Jakob; want die mond van Jahweh het dit gespreek.” Sodanig is die kwaliteit van die hemelse mens dat hy nie vir sy eie begeertes werk nie, maar ooreenkomstig die goedheid en begeerte van die Verlosser, wat hy verlang, so geniet hy innerlike vrede en geluk, hier te kenne gegee deur, synde opheffing oor die hoogmoedige dinge van die aarde (liggaam), en terselfdertyd die uiterlike vrede en vreugde, wat aangedui word deur hom te laat geniet die erfdeel van sy vader Jakob.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205