|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 244
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
259. Dat deur die “hakskeen” word bedoel die laagste natuurlike of liggaamlik-stoflike
en kan nie geweet word behalwe as dit bekend is hoe die mees antieke mense die
verskillende dinge in die mens beskou het nie. Hulle verwys sy hemelse en geestelike
dinge na die kop en gesig; en wat daaruit voortkom (soos welwillendheid teenoor naaste
en genade); na die bors, natuurlike dinge; na die voete; laer natuurlike dinge; na die sole
van die voete en veral na die hak as die laagste natuurlike en liggaamlike dinge. Hulle
verwys nie net daarna nie, maar noem dit ook so. Die laagste dinge van die rede, dit is,
geheue-kennis [scientifica], was ook bedoel deur Jakob wat geprofeteer het oor Dan:
“Laat Dan `n slang wees op die weg, `n horingslang op die pad, wat die perd aan die
hakskene byt, sodat sy ruiter agteroor val.” (Gen 49: 17). Op dieselfde manier van wat
gesê word van Jakob, toe hy uit die baarmoeder kom, het sy hand die hakskeen van Esau
vasgehou en daarom het hulle hom Jakob genoem (Gen. 25: 26), want die naam “Jakob”
kom van “hakskeen” omdat die Judese kerk deur die naam “Jakob” bedoel om “die
hakskeen seer te maak,” `n Adder of slang kan slegs die laagste natuurlike dinge
seermaak of beskadig, maar nie die innerlike natuurlike dinge in die mens nie, nog
minder sy geestelike dinge; en die minste van alles die hemelse dinge, wat die meester
bewaar en stoor in die mens sonder dat hy bewus is daarvan. Wat dus so gestoor word
deur die Meester, word genoem die “oorblyfsels.” Die wyse waarop die slang daardie
laagste natuurlike dinge vernietig het in die mense voor die vloed, deur die sensuele
dinge en kenmerke van die liefde vir die self; en tussen die Judeërs deur sensuele dinge,
tradisies, beuselagtighede, en deur die liefde vir die self en vir die wêreld; en hoe hy in
hierdie dag hulle vernietig het en voortgaan om die mens te vernietig deur die dinge van
die sinne, van geheue-kennis, en deur filosofie, en terselfdertyd deur dieselfde liefdes, sal
die Meester se Goddelike genade hierna beskryf word.
|
|
|
|
|