|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 234
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
249. Om “stof te eet al die dae van jou lewe” dui daarop dat hulle sensuele gedeelte so
geword het dat hulle nie van enigiets anders kan lewe behalwe dit wat van die liggaam en
die aarde is nie, dit is te sê, dat dit hels of duiwels geword het, en dit is ook duidelik uit
die betekenis van “stof” in die Woord; soos in Miga: “Wei U volk met U staf, die kudde
wat U erfdeel is, wat afgesonderd woon in `n bosveld op Karmel; laat hulle wei in Basan
en Gílead soos in die ou dae. Die nasies sal dit sien en sal skaam wees ondanks al hul
krag; hulle sal stof lek soos die slang, hulle sal soos grondkruipers (slange) bewend uit
hul vestings te voorskyn kom…” (Miga: 7: 14, 16-17). “Soos in die ou dae” beteken die
Mees Antieke Kerk; die “nasies” hulle wat op hulle Eie vertrou, waaroor dit voorspel is
dat hulle die “stof sal lek soos slange.” In Dawid: “Die bewoners (barbare) van dor
plekke sal voor hom kniel, en sy vyande sal die stof lek.” Psalm 72: 9). “Bewoners”
(barbare) en “vyande” is hulle wat slegs aardse en wêreldse dinge ag. In Jes. “…en stof
sal die voedsel van die slang wees.” (Jes. 65: 25). Want “stof” dui hulle aan wat die
geestelike en hemelse dinge dinge nie ag nie, maar slegs dit wat liggaamlik en aards is,
daarom gelas die Meester Sy dissipels dat as die stad of huis waarin hulle ingaan nie
waardig was nie, moet hulle die “stof van hulle voete afskud.” (Matt. 10: 14). (dat “stof”
aandui dat dit duiwels en veroordeel is, sal verder getoon word in vers 19).
|
|
|
|
|