|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 200
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
213. Deur “hulle word gewaar dat hulle naak is” word aangedui dat hulle weet en dit
erken dat hulle nie meer in die onskuldigheid is nie soos voorheen, maar in die bose, en
dit is duidelik uit die laaste verse van die vorige hoofstuk, waar dit gesê word; “en hulle
was al twee naak, die mens en sy vrou, maar hulle het hulle nie geskaam nie,” waar dit
gesien kan word dat hulle nie skaam was omdat hulle naak was nie, en dit dui op die
onskuld van beide. Die teenoorgestelde word bedoel deurdat hulle nou “skaam” was deur
vyeblare aan mekaar te werk en in die tuin weg te kruip; want waar daar nie onskuld is
nie, is naaktheid `n skande en aanstootlik, omdat dit verbind word met `n bewustheid
daarvan om boos te dink. Vir hierdie rede word “naaktheid” in die Woord gebruik as `n
skande en boosheid, en is `n karaktertrek van `n verderflike kerk, soos in Eseg: “…toe jy
naak en bloot was en gelê en spartel in jou bloed.” (Eseg. 16: 22). Weereens: “…en jou
naak en bloot laat lê, sodat jou ontugtige skaamte ontbloot kan word..” Eseg. (23: 29). In
Joh: “Ek raai jou aan om van My te koop…wit klere sodat jy jou kan aantrek en die
skande van jou naaktheid nie openbaar word nie..” (Openb. 3: 18). En aangaande die
laaste dag: “Salig is hy wat waak en sy klere bewaar, sodat hy nie miskien naak rondloop
en hulle sy skaamte sien nie.” (Openb. 16:15). Vir dieselfde rede was Aäron en sy seuns
beveel om linnebroeke te maak om die vlees van die skaamte te bedek, “sodat hulle geen
skuld op hulle laai en sterwe nie.” Exodus 28:42-43).
|
|
|
|
|