|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 324
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
340. Dat die woorde “Ek het `n man verkry met die hulp van JHWH, dui daarop dat met
die naam “Kain” is die geloof herken en erken as iets op sigself, en is duidelik van wat
gesê is aan die begin van hierdie hoofstuk. Voorheen was dit asof hulle onkundig was oor
wat geloof is, omdat hulle `n insig gehad het van al die dinge van die geloof. Maar toe
hulle `n afsonderlike doktrine van die geloof gemaak het, het hulle die dinge waarvan
hulle `n insig gehad het, of die geestelike begrip daarvan, en verlaag dit na `n doktrine
van leerstellings en noem dit “Ek het `n man verkry met die hulp van JHWH,” asof hulle
iets nuuts uitgevind het; en dit wat voorheen op die hart geskryf was, word nou `n
kwessie van kennis. In antieke tye het hulle elke nuwe ding `n naam gegee, en op hierdie
manier die dinge wat in hierdie name vervat is, na vore gebring. Dus is die betekenis van
die naam “Ismael” verklaar deur die gesegde; “Want JHWH het jou in jou ellende
verhoor” (Gen. 16:11); die van “Ruben” deur die uitdrukking; “Gewis, JHWH het my
ellende aangesien” (Gen. 29: 32); die naam “Simeon” deur die gesegde; “Gewis, JHWH
het gehoor dat ek die nie geliefde is…” (Gen. 29:33); en dié van “Juda” deur; “Die keer
sal ek JHWH loof.” (Gen. 29: 35); en `n altaar wat deur Moses gebou was, was genoem;
“JHWH is my banier.” (Exod. 17: 15). En op dieselfde manier was die doktrine van die
geloof hier aanduidend deur; “Ek het `n man verkry met die hulp van JHWH” of “Kain”.
|
|
|
|
|