|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 17
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
16. Vers 1. In die begin het God die hemele [coelum] en die aarde geskape. Die mees
antieke tyd word genoem “die begin”. Op verskeie plekke het die profete die antieke tyd
die “ou dae” genoem [antiquitatis] en ook die “dae van die ewigheid”. Die “begin”
betrek ook die “eerste periode” toe die mens wedergebore is, want hy is nuut gebore, en
het lewe ontvang. Wedergeboorte op sigself word daarom genoem `n “nuwe skepping”
van die mens. Die uitdrukking om te “skep” om te “vorm” en om te “maak” in ongeveer
alle dele van die profetiese geskrifte, dui op wedergeboorte, maar met `n verskil in die
betekenis daarvan. Soos in Jesaja; “Elkeen wat na My Naam genoem is en wat Ek
geskape het tot My eer, wat Ek geformeer, wat Ek gemaak het.” (Jes. 43:7). En daarom
word die Meester die “Verlosser” genoem, die “formeerder in die baarmoeder”, die
“Maker” en ook “die Skepper”; soos by dieselfde profeet: “Ek is JaHWeH julle Heilige,
die Skepper van Israel, julle Koning.” (Jes. 43:15). In Dawid: “Die volk wat geskape
gaan word, sal JaHWeH loof” (Psalm 102: 19). En ook: “U stuur U Gees uit, hulle word
geskape, U maak die gelaat van die aarde nuut”. (Psalm 104: 30). Die “hemel” dui op die
innerlike mens; en die “aarde” die uiterlike mens voor wedergeboorte, en kan gesien
word uit die volgende.
|
|
|
|
|