DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 160

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

162. Al die wette van die waarheid en reg vloei vanuit hemelse beginsels, of van die orde van die lewe van die hemelse mens. Want die gehele hemel is `n hemelse mens, en siende dat hy die alles in alles van die hemel en hemelse mens is, word hulle dus hemels genoem. Soos wat elke wet van die waarheid en reg afstam van hemelse beginsels, of van die orde van die lewe van die hemelse mens, so op `n besonderse manier doen die wet van die huwelik ook. Dit is die hemelse huwelik van en ooreenkomstig, waarop alle huwelike op aarde ontleen moet word; en so `n huwelik is so dat daar een Meester is en een hemel, of een kerk wie se hoof die Meester is. Die wet van die huwelik daarom, sê dat daar sal een man en een vrou wees, en wanneer dit die geval is, verteenwoordig hulle die hemelse huwelik, en is `n voorbeeld van die hemelse mens. Hierdie wet was nie net openbaar gemaak aan die mense van die mees antieke kerk nie, maar was ook ingeskryf op hulle interne mens, daarom het hulle in daardie tyd net een vrou gehad, en hulle het een huis uitgemaak. Maar toe hulle nageslag opgehou het om `n interne mens te wees, trou hulle toe `n verskeidenheid van vroue. Omdat die mens van die mees antieke kerk in hulle huwelike die hemelse huwelik verteenwoordig het, was die huweliksgeluk vir hulle `n tipe hemel en hemelse geluksaligheid, maar toe die kerk begin te taan, het hulle nie meer langer die gewaarwording van die geluk in die huwelikslewe nie, maar in die plesier wat die genot van die eksterne mens is. Dit word deur die Meester genoem die “verhardheid van die hart,” op gronde waarvan hulle toegelaat is deur Moses om `n verskeidenheid van vroue te trou, soos die Meester self onderrig: “…vanweë die hardheid van julle harte het hy vir julle hierdie gebod geskrywe, maar van die begin van die skepping af het God hulle man en vrou gemaak. Om hierdie rede sal die man sy vader en moeder verlaat en sy vrou aankleef, en hulle sal een vlees word sodat hulle nie meer twee is nie, maar een vlees. Wat God dan saamgevoeg het, mag geen mens skei nie.” (Markus 10: 5-9).

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205