|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 297
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
313. Van wat hier gesê is van die eerste mens, is dit duidelik dat al die oorerflike
boosheid wat huidig vandag bestaan kom nie net van hom (Adam) soos valslik geglo
word nie. Want dit is die Mees Antieke Kerk wat hier behandel word onder die naam van
“mens” en wanneer dit “Adam” genoem word dui dit daarop dat die mens van die grond
was, of dat hy van “nie-mens” `n mens word deur wedergeboorte vanuit die Meester. Dit
is die oorsprong en betekenis van die naam. Maar wat betref die oorgeërfde boosheid,
staan die saak so. Elkeen wat `n werklike sonde begaan veroorsaak in homself daardie
natuur, en die boosheid daarvan word in sy kinders oorgeplant, en word so oorerflik. Dit
is dus afkomstig van elke ouer, van die vader, grootvader, en oupagrootjie, en hulle
afstammelinge in opvolging, en word dus vermenigvuldig en uitgebrei in elke geslag wat
daarop volg, en bly met elke persoon, en word vermeerder in elkeen deur sy eie werklike
sonde, en word nooit verdryf om skadeloos te word behalwe in hulle wat wedergebore
word deur die Meester nie. Elke oplettende waarnemer kan die bewyse van hierdie
waarheid sien in die feit dat “die bose neigings van die ouers vertoef sigbaar in hulle
kinders” sodat `n enkele familie, en selfs `n gehele ras, kan daardeur onderskei word van
al die ander.
|
|
|
|
|