DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 38

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

37. Dit word gesê dat die ‘ligte’ sal “dien as tekens sowel vir vaste tye, asook vir dae sowel as jare.” In hierdie woorde word daar meer arcana gehuisves as wat op die oomblik ontvou kan word, alhoewel daar in die letterlike sin niks gesien kan word nie. Dit is hier voldoende om waar te neem dat daar afwisseling van dinge geestelik en hemels is, beide in die algemeen en in die besonder, wat vergelyk kan word met die veranderinge van dae en van jare.. Die verandering van dae is van die môre tot die middag, dan tot die aand, en deur die nag tot die môre; en die veranderinge van die jare is dieselfde, dit is van lente tot somer, dan na die herfs, en deur die winter na die lente. Daarom kom die afwisseling van hitte en lig, en ook die produksie van die aarde. Tot hierdie veranderinge word die afwisselinge vergelyk van dinge geestelik en hemels. Die lewe sonder hierdie afwisselinge en verskeidenheid sal eenvormig wees, gevolglik, totaal geen lewe nie; ook sal die goeie en die waarheid nie onderskei kan word nie, en nog minder kon waarneem. Hierdie afwisselinge word in die Profete genoem “ordinansies” [statuta] soos in Jeremia: “So sê die Meester, wat die son gee tot `n lig oordag, die ordeninge van die maan….as hierdie verordeninge voor My aangesig sal wyk….” (Jer. 31: 35-36). En in dieselfde Profeet: “….As Ek My verbond met die dag en nag, die insettinge van die hemel en aarde….” (Jer. 33:25). Maar aangaande hierdie dinge, oor die Meester se Goddelike genade, sien Gen. 8:22.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205