|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 147
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
149. In die Woord word die mens se Eie ook aangedui deur “bene” en inderdaad `n
Eie verlewendig deur die Meester, soos in Jes.: “En Jahweh sal jou gedurigdeur lei en
jou siel versadig in dor plekke en jou gebeente sterk maak, en jy sal wees soos `n tuin
wat goed besproei is…” (Jes. 58:11). Weereens: “En julle sal dit sien, en julle hart sal
vrolik wees, en julle gebeente sal groei soos die jong gras…” (Jes. 66:14). In Dawid:
“Al my beendere sal sê: Jahweh, wie is soos U…?” Psalm 35:10). Dit is nog meer
duidelik in Eseg., waar hy praat oor beendere wat vlees ontvang, en kry `n gees wat in
hulle ingeplaas word: “En die hand van Jahweh was op my, en Hy het my uitgebring
in die Gees van Jahweh en my neergesit in die laagte, en dit was vol bene…Profeteer
oor hierdie bene en sê vir hulle: Dor bene, hoor die Woord van Jahweh! So spreek
Jahweh oor die dor bene: Kyk, Ek bring gees [spiritus] in julle, sodat julle lewendig
kan word. En Ek sal senings op julle lê en vlees oor julle laat opkom en `n vel oor
julle trek en gees [spiritus] in julle gee, sodat julle lewendig kan word; en julle sal
weet dat Ek JaHWeH is.” (Eseg. 37: 1, 4-6). [2] Die Eie van die mens, wanneer dit
bekyk word vanuit die hemel, kom voor soos `n iets wat ten volle beenderig is,
leweloos, en baie lelik, gevolglik is dit in homself dood, maar wanneer verlewendig
deur die Meester, lyk dit soos vlees. Want die mens se Eie is `n eenvoudige dooie
ding, alhoewel dit vir hom voorkom as iets, inderdaad, as alles. Wat ookal in hom
lewe is vanuit die Meester se lewe, en as dit onttrek word, sal hy dood neerval soos `n
klip; want die mens is slegs `n orgaan van die lewe, en soos die orgaan is, so is die
lewe se emosie. Die Meester alleen het wat Sy Eie is; deur Sy Eie red hy die mens, en
deur Sy Eie het hy die mens vry gekoop. Die Meester se Eie is die lewe, en van Sy
Eie, die mens se Eie, wat in homself dood is, maar deur Hom lewendig gemaak. Die
Meester se Eie word ook aangedui deur die Meester se woorde in Lukas: “…want `n
gees het nie vlees en bene soos julle sien dat Ek het nie.” (Lukas 24:39). Dit was ook
bedoel by die Pasga lam waarvan nie `n been gebreek mag word nie (Exod. 12: 46).
|
|
|
|
|