|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 230
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
245. Dat Hy vir die slang gesê het, ‘vervloek is jy onder al die vee en al die diere van die
veld’ dui daarop dat hulle sensuele gedeelte homself afgewend het van dit wat hemels is,
en homself gedraai (teruggedraai) het na dit wat van die liggaam is, en sodoende homself
vervloek, mag duidelik gewys word uit die interne sin van die Woord. Jahweh, of die
Meester sal nooit iemand vervloek nie. Hy is nooit kwaad vir enigiemand nie, lei nooit
iemand in versoeking nie, sal nooit iemand straf nie, en nog minder iemand vervloek! Al
hierdie dinge word gedoen deur die helse gespuis, want sulke dinge kan nooit ontspring
uit die Fontein van genade, vrede, en goedheid nie. Die rede hoekom dit gesê word, beide
hier en op ander plekke van die Woord, dat Jahweh nie net Sy gesig wegdraai nie, maar is
ook kwaad, straf en lei in versoeking, maak ook dood en vervloek selfs, is dat die mens
moet glo dat die Meester regeer en rangskik alles en elke ding in die universum, selfs die
bose op sigself, strawwe, en versoekinge; en wanneer hulle hierdie algemene idee
ontvang, agterna sal leer hoe Hy regeer en alle dinge rangskik deur die boosheid van straf
en versoekinge in goedheid te verander. In onderrig en lering uit die Woord, die mees
algemene waarhede moet eerste kom; en daarom is die letterlike sin vol van sulke dinge.
|
|
|
|
|